Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chez Nous Bed & Breakfast

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Elisabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 14 resensies vir Chez Nous Bed & Breakfast
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Astrid V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V

The hospitality is great, comfortable room.

A comfortable and pleasant stay in Dundee. Owner Elisabeth runs a professional B&B. Great beds and shower. A nice stopover. Professional staff.

Esme K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme K

Baie lekker oornagplekkie.

Ons is hartlik verwelkom by Chez Nous deur die eienaar. Baie lekker ruim kamer met goed toegeruste kombuisie.

Chez Nous Bed & Breakfast se terugvoer

Dear Astrid,
Thank you for your great review.
We at Chez Nous feel we go the extra mile to give the best service and quality accommodation.
Tourism is our passion
Thank you
Elisabeth Durham Owner.

Chez Nous Bed & Breakfast
Gugu N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gugu N

Welcoming.

It was perfect. Thanks.

Bruce B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bruce B

Not value for money.

Meals are exorbitant for what you get. Not a true B&B as you have to pay extra for breakfast. Bed was like sleeping on a wooden plank.

Magriet S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet S

Silwerskoon en goed toegerus.

Veilige plekkie met vriendelike personeel, heerlike ontbyt en goed toegerus.

Marius N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Accommodation was really nice, I really enjoyed it.

Sien sterre.

Willie D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie D

'n Huis weg van die huis af.

Uiters vriendelike personeel. Die fasiliteite is goed ingerig en baie netjies en bowenal nog troeteldiervriendelik ook! Ek kan net sê: merci beaucoup.

Drinai P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Drinai P

Baie swak ontvangs en stort werk nie. Net goor oor die algemeen.

Ek het 2 kamers met en suite-badkamers bespreek vir B&B. Wat ek gekry het is 'n heel ander storie. Dis toe 'n kamer in 'n huis waar enige iemand anders ook 1 badkamer moet deel en dis self-catering ewe skielik. Die webtuiste is beslis misleidend van wat jy daar sien en wat in die werklikheid by die plek is. Die persoon wat ons ontvang het was swak geklee, ek het nie geweet wie sy is nie en sy het ook nie gesê nie. Ons moes inteken in 'n boek in die donker, die persoon het nie ligte aangesit nie, ek moes vra daarvoor. Ons moes by een hek inkom en weer uitry na 'n ander hek toe waar die kamers was. Die stort se water het net gedrup, dan is dit yskoud en dan kokend warm. Gelukkig het ek nie my hare gewas nie, want ek sou dit nie afgespoel gekry het nie. Die water se druk is beslis 'n groot probleem. Ek sal beslis nie die plek vir enige iemand aanbeveel nie, dit is beslis nie 'n 3 ster plek nie!

Riaan R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R

Aangenaam, soos elke vorige keer.

Goeie ontbyt. Gemaklik. Vriendelik. Tevrede.

Antoinette C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette C

Good

Good place and stay, except for no water to shower with, etc

Chez Nous Bed & Breakfast se terugvoer

Dear Antoinette,
We do have a water system in place now, since March 2016.

Chez Nous Bed & Breakfast
Lukas J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas J

Aangename verblyf en lekker ontbyt.

Kamer was netjies en personeel vriendelik. Dit was lekker om te oornag en om omgewing te verken. Die eienares kan mens baie van omgewing se geskiedenis vertel

Izak V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Izak V

Stil tevrede!

Ons was tuis in die Madagaskar-kamer; dit was heerlik ruim aangesien ons drie volwassenes was. Wat verskriklik steurend was, is die deurskynende ligkoepel in die middel van die vertrek. Die kamer was van vroeg soggens tot laat saans so helder dat ek met my sonbril binne in die kamer geloop het. Die waaier maak ook 'n vreeslike lawaai as jy dit aansit. Maar ten spyte van dit het ons heerlik gebly en ontspan; ons gaan beslis weer by Chez Nous tuis gaan. net die keer in 'n kamer sonder 'n natuurlike lig.

Danelia V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danelia V

Bietjie duur vir wat jy kry.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tathamstraat 39, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd584f47ea57d1314a303e4ed22e0d029592bb282fef804e22bb81cdeb7336b91967f5d7b6465248505194edac830791fcd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 39 Tatham street Dundee 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.16991783209 30.229639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang