Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chez Nous Bed & Breakfast

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Astrid V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

The hospitality is great, comfortable room. A comfortable and pleasant stay in Dundee. Owner Elisabeth runs a professional B&B. Great beds and shower. A nice stopover. Professional staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Baie lekker oornagplekkie. Ons is hartlik verwelkom by Chez Nous deur die eienaar. Baie lekker ruim kamer met goed toegeruste kombuisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elisabeth
Chez Nous Bed & Breakfast
Dear Astrid, Thank you for your great review. We at Chez Nous feel we go the extra mile to give the best service and quality accommodation. Tourism is our passion Thank you Elisabeth Durham Owner.

Gugu N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Welcoming. It was perfect. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bruce B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2019

Not value for money. Meals are exorbitant for what you get. Not a true B&B as you have to pay extra for breakfast. Bed was like sleeping on a wooden plank.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Magriet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2018

Silwerskoon en goed toegerus. Veilige plekkie met vriendelike personeel, heerlike ontbyt en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius N
Kort verblyf
5.0
Jun 2018

Accommodation was really nice, I really enjoyed it. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2018

'n Huis weg van die huis af. Uiters vriendelike personeel. Die fasiliteite is goed ingerig en baie netjies en bowenal nog troeteldiervriendelik ook! Ek kan net sê: merci beaucoup.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Drinai P
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Jul 2018

Baie swak ontvangs en stort werk nie. Net goor oor die algemeen. Ek het 2 kamers met en suite-badkamers bespreek vir B&B. Wat ek gekry het is 'n heel ander storie. Dis toe 'n kamer in 'n huis waar enige iemand anders ook 1 badkamer moet deel en dis self-catering ewe skielik. Die webtuiste is beslis misleidend van wat jy daar sien en wat in die werklikheid by die plek is. Die persoon wat ons ontvang het was swak geklee, ek het nie geweet wie sy is nie en sy het ook nie gesê nie. Ons moes inteken in 'n boek in die donker, die persoon het nie ligte aangesit nie, ek moes vra daarvoor. Ons moes by een hek inkom en weer uitry na 'n ander hek toe waar die kamers was. Die stort se water het net gedrup, dan is dit yskoud en dan kokend warm. Gelukkig het ek nie my hare gewas nie, want ek sou dit nie afgespoel gekry het nie. Die water se druk is beslis 'n groot probleem. Ek sal beslis nie die plek vir enige iemand aanbeveel nie, dit is beslis nie 'n 3 ster plek nie!

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Riaan R
1 nag
4.8
Nov 2016

Aangenaam, soos elke vorige keer. Goeie ontbyt. Gemaklik. Vriendelik. Tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Elisabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tathamstraat 39, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd584f47ea57d1314a303e4ed22e0d029592bb282fef804e22bb81cdeb7336b91967f5d7b6465248505194edac830791fcd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 39 Tatham street Dundee 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.16991783209 30.229639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang