Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chez Pierre

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-straat 1, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chez Pierre is 'n elegante gastehuis in Leisure Isle, 'n rustige en idilliese voorstad van Knysna. Die oulike dorpie beskik oor groen bergagtige landskappe wat kontrasteer met die glinsterende waters van die see, riviere en strandmeer.

Die smaakvol gemeubileerde dubbelverdiepinghuis bied verblyf in 'n keuse van 5 stylvolle gasteslaapkamers, elk met sy eie badkamer. Die slaapkamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer beskik oor 'n plafonwaaier, TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot gratis WiFi.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of op die terras of dek ontspan terwyl 'n eerlikheidskroeg ook beskikbaar is.

Knysna bied natuurroetes, warm strande, wêreldklas gholfbane en van die beste inkopies in die area.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kingsway-straat 1, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chez Pierre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-straat 1, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWkJtdo8pskqJEUn6lM0wFxgIl9xLeX9yZ9HX30YhP7cuuMCA7J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1 Kingsway Street Leisure Isle 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.067276 23.063674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang