Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chez Vincent Guest House

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Roenie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Kamer is mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin T
1 nag
5.0
Des 2023

Great stay no doubt. Great customer service, the reception lady is the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizane V
1 nag
5.0
Apr 2023

Baie gerieflik en sentraal geleë. Vriendelike personeel. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Su-ané K
1 nag Gesin met tieners
3.8
Mrt 2024

Gastehuis was naby aan die skool waar ons kind se netbal was. Dit tel punte. Ons het ongelukkig nie so lekker gebly nie. Koue kamer, geen handdoeke, geen WiFi, geen TV-afstandsbedienings in die kamer nie, wat nie nodig was nie, aangesien daar geen WiFi was nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lè-anne U
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Aug 2024

Foto's en ervaring verskil hemelsbreed. Die foto's geadverteer is beslis nie in lewende lywe nie. Daar was 3 handdoeke ons was 4. Foto's wys jy is by die swembad. Ons was in 'n hoekie weggesteek so of dit die enigste gesinseenheid is, weet ek nie. Swembad was ook nie instandgehou nie. Nuwe handdoeke was ook nie die volgende dag gegee nie. Die plek het ook baie bedompig geruik. Badkamer is glad nie op standaard nie. Daar is 'n reling vir 'n gordyn om te skei van waar ons slaap en die kinders, maar dis oop so dis bietjie ongemaklik en die badkamer te klein om aan en uit te trek en ons is 2 meisies en twee mans. So vir die bedrag wat ons betaal het, sou ek sê nee ek het al baie beter plekke wat netjieser is by julle gekry teen 'n baie meer bekostigbare prys. Ek dink daar moet dalk nuwe foto's geneem word.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Linda P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Baie hulpvaardig. Baie van al die SMS'e en WhatsApps gehou wat my die hele tyd ingelig het en koördinasies gestuur het. Asook gestuur het dat hulle ons moet skuif na ander eenheid weens pyp wat gebars het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Noxolo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Awesome. It was not as in pictures, which was disappointing and our room was not cleaned up to standard. The sheets and bed covers for main room were used for previous people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
3.8
Aug 2023

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Apr 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Lizette B
Kort verblyf Gesin met tieners
2.4
Mei 2023

Lekker, maar het meer verwag. Algehele indruk was glad nie goed nie. Voorkoms kort baie werk. Kamers was skoon en beddens het heerlik geslaap. Badkamers was skokkend, kort baie werk. Ontbyt was smaaklik, maar bediening en voorkoms in die eetsaal kort aandag.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferreirastraat 56, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabb79f41cafc43b1c09065b3fdc6ffc018c1ddd989f8ef20ed4a02b05acbc35eb2aa3da7730ed180eb60c635c14ee723e270?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 56 Ferreira Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.479116778022 30.988115129221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang