Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chez Vincent Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 15 resensies vir Chez Vincent Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Roenie D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roenie D

Baie lekker.

Kamer is mooi en skoon.

Justin T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin T

Great stay no doubt.

Great customer service, the reception lady is the best.

Lizane V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizane V

Baie gerieflik en sentraal geleë.

Vriendelike personeel. Ons het lekker gebly.

Su-ané K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Su-ané K

Gastehuis was naby aan die skool waar ons kind se netbal was. Dit tel punte.

Ons het ongelukkig nie so lekker gebly nie. Koue kamer, geen handdoeke, geen WiFi, geen TV-afstandsbedienings in die kamer nie, wat nie nodig was nie, aangesien daar geen WiFi was nie.

Lè-anne U - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lè-anne U

Foto's en ervaring verskil hemelsbreed.

Die foto's geadverteer is beslis nie in lewende lywe nie. Daar was 3 handdoeke ons was 4. Foto's wys jy is by die swembad. Ons was in 'n hoekie weggesteek so of dit die enigste gesinseenheid is, weet ek nie. Swembad was ook nie instandgehou nie. Nuwe handdoeke was ook nie die volgende dag gegee nie. Die plek het ook baie bedompig geruik. Badkamer is glad nie op standaard nie. Daar is 'n reling vir 'n gordyn om te skei van waar ons slaap en die kinders, maar dis oop so dis bietjie ongemaklik en die badkamer te klein om aan en uit te trek en ons is 2 meisies en twee mans. So vir die bedrag wat ons betaal het, sou ek sê nee ek het al baie beter plekke wat netjieser is by julle gekry teen 'n baie meer bekostigbare prys. Ek dink daar moet dalk nuwe foto's geneem word.

Linda P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda P

Baie hulpvaardig.

Baie van al die SMS'e en WhatsApps gehou wat my die hele tyd ingelig het en koördinasies gestuur het. Asook gestuur het dat hulle ons moet skuif na ander eenheid weens pyp wat gebars het.

Noxolo M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noxolo M

Awesome.

It was not as in pictures, which was disappointing and our room was not cleaned up to standard. The sheets and bed covers for main room were used for previous people.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lizette B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lizette B

Lekker, maar het meer verwag.

Algehele indruk was glad nie goed nie. Voorkoms kort baie werk. Kamers was skoon en beddens het heerlik geslaap. Badkamers was skokkend, kort baie werk. Ontbyt was smaaklik, maar bediening en voorkoms in die eetsaal kort aandag.

Gavin G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gavin G

Stay was okay.

Room says 3 people can sleep but the third bed is an excuse for a bed. Very uncomfortable, no one to greet you when arrived at the reception. Price is too high for a place like that.

Careen R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Careen R

Vriendelike en goeie diens.

Heerlik geslaap en heerlik geëet in hul restaurant op die perseel.

Marsone V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsone V

Goeie diens, skoon en mooi.

Baie lekker gebly! Die restaurant se kos was baie lekker!

Calvin C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin C

Absolute pleasure.

Loved the modern upgrade to the rooms, would have liked DSTV as an option to watch TV but other than that it was lovely.

Nelly A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelly A

Perfect little hideaway.

Definitely coming back, great place and location.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferreirastraat 56, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabb79f41cafc43b1c09065b3fdc6ffc018c1ddd989f8ef20ed4a02b05acbc35eb2aa3da7730ed180eb60c635c14ee723e270?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 56 Ferreira Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.479116778022 30.988115129221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang