Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chez Vincent Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferreirastraat 56, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Chez Vincent Guest House is 'n gastehuis met professionele, ervare personeel in die pragtige stad, Mbombela (Nelspruit). Die gastehuis is slegs 4,2 km vanaf i'Langa Mall, 8 km vanaf Mbombela-stadion, minder as 'n uur se ry vanaf die Krugerwildtuin en Swaziland, en minder as 3 ure se ry vanaf Johannesburg en Pretoria.

Die gastehuis beskik oor deluxe-kamers en gesinseenhede wat elk 'n privaat ingang het. Kamers het 'n lessenaar, lugversorging, 'n kluis, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Pendel-, wasgoed- en karwas-dienste kan op aanvraag gereël word. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die gastehuis bied 24 huur-sekuriteit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Roenie D
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Kamer is mooi en skoon.
Jun 2024
Justin T
5.0
Great stay no doubt. Great customer service, the reception lady is the best.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Lizane V
5.0
Baie gerieflik en sentraal geleë. Vriendelike personeel. Ons het lekker gebly.
Apr 2023
Linda P
Gesin met tieners
4.6
Baie hulpvaardig. Baie van al die SMS'e en WhatsApps gehou wat my die hele tyd ingelig het en koördinasies gestuur het. Asook gestuur het dat hulle on...
Sien meer
Apr 2023
Noxolo M
Gesin met klein kinders
4.4
Awesome. It was not as in pictures, which was disappointing and our room was not cleaned up to standard. The sheets and bed covers for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ferreirastraat 56, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Chez Vincent Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferreirastraat 56, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabb79f41cafc43b1c09065b3fdc6ffc018c1ddd989f8ef20ed4a02b05acbc35eb2aa3da7730ed180eb60c635c14ee723e270?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 56 Ferreira Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.479116778022 30.988115129221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang