Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chianti's Self Catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Riana B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig en gerieflik. Baie gerieflik. Sal weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Chianti's Self Catering
Julle se week hier het gou verby gegaan. Dit was lekker om julle te ontmoet en te akkommodeer.

Kajaal N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Absolute pleasure. Definitely going back. Kind and friendly owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Was huis weg van huis! Ons het heerlik vakansie gehou, die huis is baie lekker ruim met baie spasie, self al was ons baie mense. Die kinders kon ook lekker speel op die groot erf sonder om iemand te pla. Dankie Riana en Andre vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Chianti's Self Catering
Hi Anneli, dit was so lekker om julle te ontmoet en te akkomodeer. Julle was rêrig maklike gaste. Ek waardeer dit. Hoop om julle weer hier te hê.

Elandre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Enjoyed our stay. The owners went out of their way to make us comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Chianti's Self Catering
Elandre, baie dankie vir die mooi resensie. Ek was so dankbaar dat julle sulke maklike gaste was. Báie dankie. Dit was lekker om julle te akkommodeer. Moet sê julle Kersfees ete het heerlik gelyk.

Estelle G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Wonderlik. Dit kuier was so aangenaam. Die gasvrou Riana maak seker alles is perfek en laat jou so tuis voel. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Die geriewe is 100%. Sal definitief weer Chianti's gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Chianti's Self Catering
Hi, baie dankie vir die wonderlike resensie. Julle was sulke maklike en vriendelike gaste. Baie dankie. Sien daarna uit om julle weer te akkommodeer.

Kitania G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Absolute pleasure to stay at Chianti's. My husband and I spent our honeymoon here 5 years ago and now we were back for our 5th year wedding anniversary with our 5 month old. We had a great time with great hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Dit was heerlik en stil. Andre en Riana is baie baie gasvry en gaan uit hul pad uit om die verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Heerlike kuier in 'n pragtige plek. Vriendelik verwelkom deur twee pragmense. Sal dit enige dag aanbeveel. Baie dankie, julle twee, dit was heerlik, ons maak gou weer so. Aangename verblyf in 'n pragplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Chianti's Self Catering
Baie dankie vir die mooi resensie, Sakkie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle gou weer.

Ina S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2020

Netjies. Riana en Andre was die beste gasvrou en gasheer wat ons nog ooit by tuisgegaan het. Die plekkie was skoon netjies en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Riana
Chianti's Self Catering
Hi Ina. Baie dankie vir die resensie. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Dankie ook vir die geselsies as ek daar verbygegaan het. Baie sterkte vir julle.

Rita V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Uitstekende diens, skoon en netjies. Eienaars het uit hul pad uit gegaan om ons tuis te laat voel, en die verblyf was skoon, netjies en luuks. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Chianti's Self Catering
Rira en Willie. Dit was net n plesier om julle te ontmoet en te akkommodeer. Baie bly dat julle byons bespreek het. Sien uit na die volgende besoe/kuier

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bristol-weg 376, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57e3a960dc8f847b209ca6962ba21ac1905c75d622e43b68a9322a96cbf07460daf8cb1fd40924e10c5c611ab10b13d8d745?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 376 Bristol Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.049615869126 30.224633216858

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang