Chic Bell Rock
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 67
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Zizipho N - Jun 2024
Algehele gradering
Cosy, well looked after, great thought put into it.
Chic Bell Rock se terugvoer
We're so happy you enjoyed your stay, Zizipho, and that the shower felt like a spa treatment.
You're welcome back anytime!
Johan B - Jul 2024
Algehele gradering
Kuier saam familie in Plettenbergbaai.
Chic Bell Rock se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gebly, Johan! Kom gerus weer!
Andre M - Des 2023
Algehele gradering
Bitter lekker!
Mariska B - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderful, convenient and safe.
Lees meerChic Bell Rock se terugvoer
Thank you for the nice review. Also we will have a look at your suggestions. Thank you so much.
Janinne D - Jun 2023
Algehele gradering
Great place.
M G - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely, neat, clean, quaint.
Chic Bell Rock se terugvoer
I am so glad you enjoyed your stay. Please, visit us again.
Chrissie M - Feb 2023
Algehele gradering
Nice modern furnishings.
Sheldon F - Okt 2022
Algehele gradering
It was wonderful and really enjoyed the time spent away.
Chic Bell Rock se terugvoer
It is such a pleasure, Sheldon. We hope you visit us again.
Anele D - Sep 2022
Algehele gradering
Stunning plek, goed geleë en veilig!
Chic Bell Rock se terugvoer
Dis wonderlike nuus. Dankie, ons hoop om julle vinnig weer te kan huisves.
Amanda V - Nov 2022
Algehele gradering
Chic Bell Rock is 'n baie netjiese, skoon vakansiewoonstel en ten volle toegerus. Sal dit beslis aanbeveel.
Chic Bell Rock se terugvoer
Groot plesier Amanda, hoop julle kom kuier weer.
Marie L - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie kommunikasie, silwerskoon en goed toegeruste eenheid. Beslis aan te beveel.
Chic Bell Rock se terugvoer
Dit is ons plesier Marie. Ons is bly dit was 'n heerlike, rustige wegbreek vir julle gewees. Julle is welkom terug, enige tyd.
Aneesha R - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Jetske F - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige, supernetjiese plekkie.
Chic Bell Rock se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gebly. Dankie vir die voorstelle ons gaan dit definitief inplementeer. Hoop julle kom kuier weer.
Patrick J - Okt 2022
Algehele gradering
Good.
Chic Bell Rock se terugvoer
Hi Patrick, we are glad you enjoyed your stay.
Brumilda K - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik, het baie veilig gevoel. Ek beveel enigeen aan om daar te bly.
Chic Bell Rock se terugvoer
Groot Plesier Brumilda ek hoop julle kom weer vinnig kuier.
Cobus B - Feb 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, veilig en stil. Sal enige tyd weer daar oorbly as ons in Plettenbergbaai vakansie gaan hou.
Chic Bell Rock se terugvoer
Groot Plesier Cobus. Dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle vinnig weer te sien as julle wil ontsnap uit die warboel. Groete uit pragtige Plett, Melanie en Madeleen.
Jana L - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Chic Bell Rock se terugvoer
Groot plesier Jana. Kom kuier gerus weer.
Hazelldeen B - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was ongelooflik.
Chic Bell Rock se terugvoer
Dis ‘n groot plesier Hazelldeen. Kom gerus weer!
Elizabeth W - Okt 2020
Algehele gradering
Very neat place with everything needed for stay, close to everything.
Chic Bell Rock se terugvoer
Thank you for the good review, Elizabeth. You are more than welcome to visit us again.
Safwaan P - Jul 2020
Algehele gradering
Awesome and fantastic.
Chic Bell Rock se terugvoer
We are happy you enjoyed your stay. We hope you will visit us again.
Shinay E - Aug 2020
Algehele gradering
Fantastiese plekkie om in te bly.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longships-rylaan 62, 45 Bell Rock, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang