Chic Bell Rock
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longships-rylaan 62, 45 Bell Rock, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Chic Bell Rock is 'n selfsorgwoonstel in die Bell Rock-woonstelkompleks in Plettenbergbaai. Dit is in Longships-rylaan en gaste wat die landgoed besoek kan op die strand gaan wandel. Die veilige landgoed bied 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en is naby 'n Blouvlagstrand. Dit is naby die Kwikspar-inkopiesentrum waar daar verskeie restaurante, ’n apteek, drankwinkel, vulstasie en OTM'e is.
Die woonstel het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook ’n kluis in die slaapkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die gastebadkamer. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike leerbank en 'n platskerm-TV teen die muur met Netflix, Showmax en DStv Now. Gratis WiFi word voorsien.
Die woonstel het 'n lekker stoep en 'n braai-area.
Daar is boomtoptoere en rekspring in die area. Daar is ook heelwat kunsvlytwinkels, boetiekprodukte en aandmarkies. Ander lekker plekke om te besoek in die area sluit Monkey Land, Birds of Eden, Snake Park, Puzzle Park, Elephant Park en die Wolf Reservaat in.
Daar is ook talle doendinge in die area, soos, voetslaanroetes, bergfietsroetes en perdryroetes, watersportgeleenthede, soos seiljag, rots- en diepseevisvang, roeien skubaduik. Gaste kan gaan wynproe of ’n heerlike middagete op een van die wynlandgoedere gaan geniet, met ’n uitsig op die Tsitsikamma-berg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 67
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Longships-rylaan 62, 45 Bell Rock, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Chic Bell Rock het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longships-rylaan 62, 45 Bell Rock, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang