Chic Shack
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mare Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Thinus E - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik naby Middedorp.
Ewald B - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese privaat akkommodasie en gasvryheid is tops.
Chic Shack se terugvoer
Baie dankie.
Jacques G - Sep 2021
Algehele gradering
Kort, maar heerlik!
Chic Shack se terugvoer
Thank you for your comment, we really appreciate it. We would like to welcome you back in the future.
Chantelle H - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon, netjies.
Shane P - Feb 2021
Algehele gradering
Die perfekte wegbreek van die besige stadslewe.
Chic Shack se terugvoer
Thank you for your positive review, you were lovely guests.
Kobus K - Jan 2021
Algehele gradering
Bill en Mare, die eienaars is 'n toonbeeld van ware gasvryheid en uiters behulpsaam.
Lees meerChic Shack se terugvoer
Thank you for your lovely review.
It was a pleasure hosting you.
Sonja D - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig, net wat ons nodig gehad het.
Susan W - Jan 2020
Algehele gradering
A comfortable, clean cottage in a great location.
Chic Shack se terugvoer
Dear Susan, thank you for your kind review. Would really like to welcome you back any time soon. Kind regards, Maré.
Joan B - Jan 2020
Algehele gradering
Idyllic and peaceful! A true gem.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Idillies en vreedsaam. 'n Ware juweel.
Die kothuis is baie skoon en gerieflik. Dit het al die nodige geriewe.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karla F - Okt 2019
Algehele gradering
Perfek!
Chic Shack se terugvoer
Hallo Karla,
We would love to have you back any time soon.
Kind regards
Marina C - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig, gasvry, netjies, veilig.
Chic Shack se terugvoer
Dear Marina,
Thank you for appreciating your accommodations, means a lot to us. Hope to welcome you back.
Regards
Maré
Bernd T - Jul 2019
Algehele gradering
Rustige wegbreek van die stad se gejaag, stilte en rus op sy beste!
Chic Shack se terugvoer
Dear Bernd,
Thank you for staying at Chic Shack and leaving your accommodation so neat and tidy. Would love to welcome you back anytime. Your honest review is very kind.
Kind regards,
Maré
Carita R - Mrt 2019
Algehele gradering
Simply the best
Chic Shack se terugvoer
Dear Carita,
Thank you for your honest review.
Kind regards,
Maré
Zylia L - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig, skoon en gerieflik.
Fanie V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie skoon en netjies met ‘n rustige atmosfeer.
Chic Shack se terugvoer
Dear Fanie,
Thank you for your kind review.
Regards,
Chic Shack
Liné B - Mrt 2019
Algehele gradering
Comfy.
Al-mare K - Jul 2019
Algehele gradering
Goed ingerigte eenheid. Warm geslaap.
Chic Shack se terugvoer
Dear Al-mare,
Thank you for taking the time to give us a review, we really appreciate it. We hope to see you again in Riebeek Kasteel. Kind regards, Maré.
Lyall P - Des 2018
Algehele gradering
We loved staying at the quaint and charming Chic Shack.
Chic Shack se terugvoer
Dear Lyall
Thank you for your honest review and taking the time to give us a review, it is much appreciated. kind regards Maré
Marius V - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik.
Chic Shack se terugvoer
Hi Marius, Thanks for your review of the Bliss Room, would welcome you back anytime. Regards
Kate K - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderful, comfortable place to stay in Riebeek Kasteel
Lees meerChic Shack se terugvoer
Thank you Kate. I hope to welcome you back sometime. Kind regards
Albert D - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Chic Shack se terugvoer
Dankie, Albert.
Angelique S - Sep 2018
Algehele gradering
It was fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was fantasties.
Dit was asemrowend. Dankie, Mare, dat jy ons geakkommodeer het met die verskuiwing van die datum en tweedens vir so 'n pragtige plek. Sjoe! Ons het ons verblyf baie geniet! Om nie eens oor die omgewing te praat nie, absoluut asemrowend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chic Shack se terugvoer
Angelique, It was a pleasure hosting you, and look forward to welcoming you again in the future.
Kind regards,
Maré
Kristin A - Mei 2018
Algehele gradering
Perfect accommodation to get away from the city.
Lees meerTayla H - Mrt 2018
Algehele gradering
It was amazing.
Chic Shack se terugvoer
Dear Tayla,
I really appreciate your positive review.
Warm regards,
Maré
Anzette L - Mrt 2018
Algehele gradering
Ek en my sussie het so lekker geslaap dat ons verby die uitkloktyd geslaap het.
Hermanus (rudi) M - Sep 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Chic Shack se terugvoer
Good day Rudi,
Thank you for your honest opinion and taking the time to give s a review. We do appreciate it.
Kind regards
Maré
Michelle B - Jan 2018
Algehele gradering
Great location. Wonderful views and within walking distance of all amenities. The property has a no child policy.
Winnette V - Mrt 2018
Algehele gradering
Pleasantly surprised but unfortunate timing.
Lees meerBessie B - Des 2017
Algehele gradering
Kwaliteit en aandag aan detail plus 'n uitstekende gasvrou maak dit 'n volpunte-akkommodasie.
Chic Shack se terugvoer
Dear Bessie,
Thank you for your kind words and taking the time to give me a review, it is much appreciated.
Kind regards,
Maré
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fonteinstraat 19, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang