Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chic Shack

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Chic Shack
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Thinus E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus E

Baie netjies en gerieflik naby Middedorp.

Die binne braaiplek en swembad is 'n wenner. Ek sal weer kom kuier.

Ewald B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald B

Fantastiese privaat akkommodasie en gasvryheid is tops.

Heerlike atmosfeer. Puik geriewe en gasvrou is kunstig en iemand met wie jy wil gesels.

Chic Shack se terugvoer

Baie dankie.

Chic Shack
Jacques G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G

Kort, maar heerlik!

Was net twee dae daar, maar het ons tyd daar baie geniet.

Chic Shack se terugvoer

Thank you for your comment, we really appreciate it. We would like to welcome you back in the future.

Chic Shack
Chantelle H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle H

Rustig, skoon, netjies.

Die plekkie is lekker naby aan al die besienswaardighede geleë, die plekkie is skoon, netjies, en meer as genoeg spasie. Wat 'n wonderlike kuiertjie. Wonderful host!

Shane P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane P

Die perfekte wegbreek van die besige stadslewe.

Wonderlike gasvrou. Ek en my verloofde het elke oomblik geniet. Dit was die perfekte wegbreek vir ons. Die privaatheid is fantasties. Ons het waarlik elke sekonde geniet. Dit is pragtig en die stilte is sowaar die beste gedeelte van die hele naweek, asook om die swembad vir onsself te gehad het was 'n bonus.

Chic Shack se terugvoer

Thank you for your positive review, you were lovely guests.

Chic Shack
Kobus K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K

Bill en Mare, die eienaars is 'n toonbeeld van ware gasvryheid en uiters behulpsaam.

Hierdie is 'n ideale wegbreekplekkie naby aan Kaapstad en sentraal geleë binne stapafstand van die dorpskern van Riebeeck-Kasteel. Bill en Mare het uit hul pad gegaan om ons verblyf so lekker as moontlik te maak. Die inhuis-braaiplek en swembad maak dit geskik om sommer net by die Chick Shack te ontspan en te rus. Ons sal vir seker weer daar gaan bly en ek kan die venue met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Dankie Bill en Mare vir 'n heerlike naweek.

Chic Shack se terugvoer

Thank you for your lovely review.
It was a pleasure hosting you.

Chic Shack
Sonja D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Rustig, net wat ons nodig gehad het.

Pragtige plekkie, alles wat jy nodig het vir 'n rustige wegbreek. Eienaars is baie vriendelik en daar om enige van jou vrae te beantwoord. Sal definitief aanbeveel, en ook self weer wil teruggaan.

Susan W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

A comfortable, clean cottage in a great location.

Marè was a friendly and considerate hostess. The cottage has access to a lovely garden and a great view of the mountain.

Chic Shack se terugvoer

Dear Susan, thank you for your kind review. Would really like to welcome you back any time soon. Kind regards, Maré.

Chic Shack
Joan B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan B

Idyllic and peaceful! A true gem.

The cottage is very clean and comfortable. It has all the necessary comforts.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Idillies en vreedsaam. 'n Ware juweel.

Die kothuis is baie skoon en gerieflik. Dit het al die nodige geriewe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Karla F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla F

Perfek!

Kon nie vir beter vra nie! Sien my beslis weer!

Chic Shack se terugvoer

Hallo Karla,

We would love to have you back any time soon.

Kind regards

Chic Shack
Marina C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina C

Rustig, gasvry, netjies, veilig.

Eienaars baie gasvry en vriendelik. Pragtige, rustige tuin. Binne loopafstand van eetplekke en winkeltjies.

Chic Shack se terugvoer

Dear Marina,

Thank you for appreciating your accommodations, means a lot to us. Hope to welcome you back.
Regards
Maré

Chic Shack
Bernd T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernd T

Rustige wegbreek van die stad se gejaag, stilte en rus op sy beste!

Ons het so tuis gevoel, die braaikamer, laat mens voel asof jy uitkamp, maar tog nog steeds binnenshuis is, die kamer is baie snoesig in die winter.

Chic Shack se terugvoer

Dear Bernd,

Thank you for staying at Chic Shack and leaving your accommodation so neat and tidy. Would love to welcome you back anytime. Your honest review is very kind.

Kind regards,
Maré

Chic Shack
Carita R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carita R

Simply the best

We travel a lot. In SA and abroad. Chic Shack is just in a different league. Especially our chalet: Love Life. The setting is so beautiful and peaceful, with the springbuck almost in your backyard. We lacked nothing! The chalet is spotless, the bedding perfect and last, but not least, our landlord and lady just awesome! We will definitely go back!

Chic Shack se terugvoer

Dear Carita,

Thank you for your honest review.

Kind regards,
Maré

Chic Shack
Zylia L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zylia L

Rustig, skoon en gerieflik.

Sien sterre.

Fanie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Baie skoon en netjies met ‘n rustige atmosfeer.

Dit is baie veilig en alles werk in die gebou. Dit is uitsonderlik skoon en netjies met ‘n baie gawe gasvrou wat jou onmiddellik laat tuis voel. Dit is baie sentraal geleë in die dorp en is loopafstand van alles af. Sal vir seker die plek aanbeveel vir ‘n naweekwegbreek.

Chic Shack se terugvoer

Dear Fanie,

Thank you for your kind review.

Regards,
Chic Shack

Chic Shack
Liné B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liné B

Comfy.

Had a lovely stay with beautiful scenery.

Al-mare K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Al-mare K

Goed ingerigte eenheid. Warm geslaap.

Baie netjiese kothuis. Het die braai baie geniet en jy kry 'n mandjie hout by en die vuur is reg vir aansteek.

Chic Shack se terugvoer

Dear Al-mare,
Thank you for taking the time to give us a review, we really appreciate it. We hope to see you again in Riebeek Kasteel. Kind regards, Maré.

Chic Shack
Lyall P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyall P

We loved staying at the quaint and charming Chic Shack.

We loved staying at the quaint and charming Chic Shack. The room was clean, cool and comfortable on a very hot day and our hostess was simply amazing! We will certainly return to Chic Shack if we found ourselves in those parts again!

Chic Shack se terugvoer

Dear Lyall

Thank you for your honest review and taking the time to give us a review, it is much appreciated. kind regards Maré

Chic Shack
Marius V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Dit was baie gerieflik.

Mare is baie aangename gasvrou. Daar was alles wat ek benodig het vir die een aand wat ek daar gebly het. Ek sal weer daar gaan bly.

Chic Shack se terugvoer

Hi Marius, Thanks for your review of the Bliss Room, would welcome you back anytime. Regards

Chic Shack
Kate K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate K

Wonderful, comfortable place to stay in Riebeek Kasteel

We had such a wonderful stay at Chic Shack. The cottage was so comfortable, with the air conditioning and a pool. We felt so welcomed and so at home. Wonderful bed, great linen, and all the amenities you could want. Just a short walk down the road and you're in the centre of town. Close to all the restaurants and galleries. But yet the rooms are beautifully quiet with a wonderful open field behind them for a pretty outlook. We will definitely be back!

Chic Shack se terugvoer

Thank you Kate. I hope to welcome you back sometime. Kind regards

Chic Shack
Albert D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert D

Heerlik!

Eienaar Mare is vriendelik en altyd beskikbaar. Om die Springbokke te sien verbyloop so naby aan die eiendom is 'n groot plus!

Chic Shack se terugvoer

Dankie, Albert.

Chic Shack
Angelique S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

It was fantastic.

It was amazing. Thank you, Mare, for accommodating us firstly on moving the date and secondly for such a gorgeous place. Wow! We thoroughly enjoyed our stay! Not even to mention the surrounds, absolutely breathtaking.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was fantasties.

Dit was asemrowend. Dankie, Mare, dat jy ons geakkommodeer het met die verskuiwing van die datum en tweedens vir so 'n pragtige plek. Sjoe! Ons het ons verblyf baie geniet! Om nie eens oor die omgewing te praat nie, absoluut asemrowend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chic Shack se terugvoer

Angelique, It was a pleasure hosting you, and look forward to welcoming you again in the future.
Kind regards,
Maré

Chic Shack
Kristin A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristin A

Perfect accommodation to get away from the city.

The owner was very welcoming and we were very impressed with the facilities available to us. The location of this establishment is perfect and in close proximity to grocery shops as well as restaurants and pubs. Our unit offered everything we needed. They have great attention to detail. Would recommend this place to anyone! We will definitely be back again. Thank you so much for your warm hospitality.

Tayla H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tayla H

It was amazing.

The owner is very friendly, the place is clean and just beautiful. It was amazing. I wish I could've stayed longer to enjoy the beautiful scenery and the peacefulness of the place. I would recommend this place to everyone. They have to experience it.

Chic Shack se terugvoer

Dear Tayla,

I really appreciate your positive review.

Warm regards,
Maré

Chic Shack
Anzette L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzette L

Ek en my sussie het so lekker geslaap dat ons verby die uitkloktyd geslaap het.

Maré was baie gaaf en het ook toegelaat dat ons later in die dag eers inklok. Die Bliss Room kamer is ruim en netjies en die kamer is werklik waarde vir geld.

Hermanus (rudi) M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus (rudi) M

Baie aangenaam.

Heerlik gebly. Netjies en skoon. Daar was 'n paar haakplekke met die TV en WiFi, maar onmiddellik uitgesorteer toe ons dit onder hulle aandag bring. Sal definitief aanbeveel en self weer teruggaan. Baie vriendelike diens. Goeie ligging, binne loopafstand van meeste aktiwiteite.

Chic Shack se terugvoer

Good day Rudi,

Thank you for your honest opinion and taking the time to give s a review. We do appreciate it.

Kind regards
Maré

Chic Shack
Michelle B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle B

Great location. Wonderful views and within walking distance of all amenities. The property has a no child policy.

Very relaxing stay at the lovely pool area.

Winnette V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Winnette V

Pleasantly surprised but unfortunate timing.

We happened to pass through while there was some sort of tournament in town. The owner informed us of this upon making our booking and advised that we make a reservation for dinner beforehand. This was thoughtful and appreciated. We were so impressed by everything that was provided in our room. There was even washing powder and pegs. And cutlery and dishes even though its not really a self-catering room. Lovely personal touches everywhere. WiFi didn’t work though, even after they restarted the modem. Unfortunately the owner was not in town and had someone else stand in for her. Everything went smoothly until we were woken at 01:00 by noises in the main house that lasted way too long for us to get any decent sleep. In the morning at around 08:30 we wanted to check out but there was no one around and no reaction to phone calls or the bell. We had to hide the key somewhere and left them a message of where to find it. We were quite annoyed at this stage by everything and doubt that we will return, which is unfortunate because it’s a nice place.

Bessie B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bessie B

Kwaliteit en aandag aan detail plus 'n uitstekende gasvrou maak dit 'n volpunte-akkommodasie.

Alles in die woonstel getuig van kwaliteit en 'n kunstige hand. Die ekstras soos beskuit, badprodukte, tissues en handgemaakte koppies maak dit 'n luukse ervaring. Die gasvrou het daarin geslaag om 'n gesellige en pragtig plekkie te skep sowel as om ons vriendelik te ontvang en welkom te laat voel.

Chic Shack se terugvoer

Dear Bessie,

Thank you for your kind words and taking the time to give me a review, it is much appreciated.

Kind regards,
Maré

Chic Shack
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinstraat 19, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeGi3g3hiaYakHdBdNbIgsktSKN0xTzVUz8bUvklYzL2wDldsb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 19 Fontein Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.38532729392 18.894424761902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang