Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chic Shack

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Thinus E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Baie netjies en gerieflik naby Middedorp. Die binne braaiplek en swembad is 'n wenner. Ek sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ewald B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Fantastiese privaat akkommodasie en gasvryheid is tops. Heerlike atmosfeer. Puik geriewe en gasvrou is kunstig en iemand met wie jy wil gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mare
Chic Shack
Baie dankie.

Jacques G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Kort, maar heerlik! Was net twee dae daar, maar het ons tyd daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mare
Chic Shack
Thank you for your comment, we really appreciate it. We would like to welcome you back in the future.

Chantelle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Rustig, skoon, netjies. Die plekkie is lekker naby aan al die besienswaardighede geleë, die plekkie is skoon, netjies, en meer as genoeg spasie. Wat 'n wonderlike kuiertjie. Wonderful host!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Die perfekte wegbreek van die besige stadslewe. Wonderlike gasvrou. Ek en my verloofde het elke oomblik geniet. Dit was die perfekte wegbreek vir ons. Die privaatheid is fantasties. Ons het waarlik elke sekonde geniet. Dit is pragtig en die stilte is sowaar die beste gedeelte van die hele naweek, asook om die swembad vir onsself te gehad het was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mare
Chic Shack
Thank you for your positive review, you were lovely guests.

Kobus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Bill en Mare, die eienaars is 'n toonbeeld van ware gasvryheid en uiters behulpsaam. Hierdie is 'n ideale wegbreekplekkie naby aan Kaapstad en sentraal geleë binne stapafstand van die dorpskern van Riebeeck-Kasteel. Bill en Mare het uit hul pad gegaan om ons verblyf so lekker as moontlik te maak. Die inhuis-braaiplek en swembad maak dit geskik om sommer net by die Chick Shack te ontspan en te rus. Ons sal vir seker weer daar gaan bly en ek kan die venue met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Dankie Bill en Mare vir 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mare
Chic Shack
Thank you for your lovely review. It was a pleasure hosting you.

Sonja D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Rustig, net wat ons nodig gehad het. Pragtige plekkie, alles wat jy nodig het vir 'n rustige wegbreek. Eienaars is baie vriendelik en daar om enige van jou vrae te beantwoord. Sal definitief aanbeveel, en ook self weer wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

A comfortable, clean cottage in a great location. Marè was a friendly and considerate hostess. The cottage has access to a lovely garden and a great view of the mountain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mare
Chic Shack
Dear Susan, thank you for your kind review. Would really like to welcome you back any time soon. Kind regards, Maré.

Joan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Idillies en vreedsaam. 'n Ware juweel. Die kothuis is baie skoon en gerieflik. Dit het al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karla F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Perfek! Kon nie vir beter vra nie! Sien my beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mare
Chic Shack
Hallo Karla, We would love to have you back any time soon. Kind regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fonteinstraat 19, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeGi3g3hiaYakHdBdNbIgsktSKN0xTzVUz8bUvklYzL2wDldsb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 19 Fontein Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.38532729392 18.894424761902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang