Chic Shack
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fonteinstraat 19, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chic Shack is in Riebeek Kasteel, Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy wynproe, staproetes en ikoniese besienswaardighede wat Kloovenberg Wyn- en Olyflandgoed, De Oude Kerk Museum en Bothmaskloofpas-gedenkteken insluit.
Hierdie eiendom het 'n omskakelaar om die ligte en die TV te ondersteun tydens kragonderbrekings. Geen proppe werk wanneer dit loadshedding is nie.
Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n klein TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n waaier, 'n volledig toegeruste kombuis met 'n plaatverbrandingsstofie, 'n klein mikrogolfoond, 'n groot yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Dié eenheid het ook 'n stoepbraai en sy eie privaat ingang. WiFi is beskikbaar tydens kragonderbrekings.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in en gaste is welkom om die doendinge op die perseel te geniet wat voëlkyk en swem insluit.
Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit wynproe, fietsry en voetslaan by Kloovenburg in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mare Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Fonteinstraat 19, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Gaste dink Chic Shack het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fonteinstraat 19, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap