Chic Shack
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fonteinstraat 19, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chic Shack is in Riebeek-Kasteel geleë en dié area is veral bekend vir wynproe, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Kloovenberg Wyn- en Olyflandgoed, De Oude Kerk Museum eb Bothmaskloofpas.
Die verblyf het 'n omsetter wat die ligte en TV gedurende kragonderbrekings kan aandryf. Geen kragproppe sal werk tydens beurtkrag nie.
Die selfsorgeenheid het slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n waaier, 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n eenplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, en WiFi in. Daar is ook 'n stoep met 'n braai en 'n privaat ingang. WiFi is gedurende beurtkrag beskikbaar.
Geriewe op die perseel veilige parkeerplek in en gaste kan ook doendinge soos voëlkyk en swem op die perseelgeniet.
Aktiwiteite in die area sluit wynproe, fietsry, en voetslaan by Kloovenburg in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mare Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Fonteinstraat 19, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Gaste dink Chic Shack het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Riebeek-Kasteel Riebeek-Wes Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fonteinstraat 19, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang