Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chic Surf Spot

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaverstraat 10, Flamingo Vlei, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chic Surf Spot is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Table View, Kaapstad. Dit spog met 'n privaat ingang en bied 'n intieme ontvlugting vir solo-verkenners of sakereisigers.

Die woonstel het gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 1 klein kind. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n bababed, en die badkamer is toegerus met 'n stort. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan plesier in die tuin geniet of smul aan 'n swem in die swembad. Die Rietvlei-vleilandreservaat en die strand is albei minder as 2 km weg, en verskeie restaurante is maklik bereikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Weaverstraat 10, Flamingo Vlei, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chic Surf Spot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaverstraat 10, Flamingo Vlei, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA826ac778a25f187e0548534dd1ddc4a0c1408c11548a4a66931802fadfceff1201026ee79ffe2c2b34a54dfd67b710f4e485?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 10 Weaver Street Flamingo Vlei Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.832582 18.4938418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang