Chic White Studio Apartment
Kry 30% af vir verblyf voor 30 April 2025. Bespreekbaar tot 15 Okt 2024
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thornhill-weg 6, Groenpunt, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 950R1 365 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Chic White Studio Apartment is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel met see-uitsigte, in die veilige Portswood Mews-kompleks in Groenpunt. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger.
Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige motorhuisparkeerplek is beskikbaar, en die verblyf is naby geriefswinkels, restaurante, die V&A Waterfront en die stadion.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
David Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Thornhill-weg 6, Groenpunt, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Chic White Studio Apartment het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thornhill-weg 6, Groenpunt, 8001, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang