Chichi's Beach Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Therese Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Adelle P - Aug 2023
Algehele gradering
Nader aan die see kan jy nie wees nie.
Chichi's Beach Accommodation se terugvoer
Hi Adelle,
Baie, baie dankie vir jou vriendelike resensie. Ons het dit geniet om julle te verwelkom. Ons hoop om julle gou weer by ons te hê.
Groete
Onika
Andries D - Jan 2024
Algehele gradering
Chiki's and Jeffreysbaai het my beïndruk.
Tanya B - Jan 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker so naby die see, maar die slaapgeriewe kort opknapwerk.
Audrey P - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker op die strand.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Pierre R - Mei 2022
Algehele gradering
Rustieke strandhuis atmosfeer.
Eduard O - Des 2022
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Claire P - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfect beach escape!
Drieka V - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig, fantastiese gasvryheid, mooi huis.
Josef D - Feb 2021
Algehele gradering
Asemrowend!
Carmen D - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker, lekker gebly en gekuier.
Lauwdina S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker
Heila H - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Kinders het baie van op die strand-idee gehou. Kon gaan stap net wanneer ons so voel. Lekker geslaap met branders wat gons. Mooi uitsig, lekker blyplek vir iemand wat surf.
Eloise D - Jan 2020
Algehele gradering
It was relaxing and the view is amazing!
Elsabe L - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike seevakansie.
Lizanne L - Des 2019
Algehele gradering
Goeie ligging, swak netheid.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tecomastraat 6, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang