Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chichi's Beach Accommodation

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 3 Desember 2024. Bespreekbaar tot 17 Okt 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tecomastraat 6, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 095 R1 467 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chichi's Beach Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf op die strand in Wavecrest, naby die Super Tubes.

Gaste het 'n keuse om by Chichi's Beach House of Chichi Beach Apartment te bespreek.

Die Beach House bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, en 2 enkelbeddens is in die leefarea beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n aparte gastetoilet.

Die Beach Apartment bied slaapplek aan tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed wat in 'n enkelbed, 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed omskep kan word. Die eenheid het 'n badkamer met 'n toilet en stort.

Elke eenheid het 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv, asook WiFi in albei eenhede. Daar is onderdakparkeerplek vir die woonstel en die huis.

Chichi's Beach Accommodation is slegs 1,5 km van 2 winkelsentrums af. Jeffreysbaai bied verskeie aktiwiteite en besienswaardighede soos branderplankry, sandbordry, valskermspring, bergfietsroetes, die Afrika Dawn Wildlife Sanctuary, die Dolfyn-strand Entertainment Centre, en vele meer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir Chichi's Beach Accommodation
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Therese Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Tecomastraat 6, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Chichi's Beach Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 095
R2 095 R1 467
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 095
R2 095 R1 467
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tecomastraat 6, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf7d79658e38df60c78b4a990c64e5475d021cd7b577d13521ee4d1c8615cbb87c4fe982c13f1febc3f3815eb95222d706ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 095 nouVanaf R1 467 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 6 Tecoma Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0230869 24.92822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang