Chill-Out Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joubertstraat 175, Goodwood, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
- Vanaf R550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Chill-Out Accommodation bied verblyf in bekoorlike selfsorgeenheid in Goodwood, in die Noordelike voorstede van Kaapstad. Dit is 600 m se stap vanaf die N1 en N1 City Hospitaal en is ideaal om Kaapstad se besienswaardighede soos die staproetes op Tygerberg Hills Natuurreservaat, Tafelberg en Seinheuwel te verken.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Gaste het ook toegang 'n gemaklike rusbank en gratis WiFi.
Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wayne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Joubertstraat 175, Goodwood, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
- Gaste dink Chill-Out Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Goodwood Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joubertstraat 175, Goodwood, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang