Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chill Pepper Boutique Hotel

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 146 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ripple-singel 8, Riverside Park, Nelspruit, 1211, Mpumalanga
  • Vanaf R1 910 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Chill Pepper Boutique Hotel skuil in die hartjie van Mbombela (Nelspruit) en is ideaal geleë in Riverside Park, omring deur winkelsentrums, besighede, Kiaat Hospitaal en Mbombela (Nelspruit) Universiteit.

Verblyf by Chill Pepper Boutique Hotel bestaan uit 4 kamerkategorieë waarvan almal smaakvol versier is en met óf 'n koningingrootte-, koninggrootte- óf 2 enkelbeddens ingerig is. Elkeen van die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer met sandblaas-glasafskortings en vrystaande bad en of stort, dubbele wasbakke en toilet, asook alle kamers het gratis WiFi, 'n granietlessenaar, internasionale elektriese adapter en 'n skootrekenaarvriendelike kluis. .

Die hotel het 'n verskeidenheid ontspanningsaanbiedinge wat die Hot Pepper Gym en die Green Pepper Beauty Spa en 'n swembad insluit. Gaste kan die hotel se sitarea of buitestoep geniet wat oor die ongerepte swembad uitkyk. Daar is 2 raadsale met naatlose oudiovisuele oplossings vir sakereisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reception Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ripple-singel 8, Riverside Park, Nelspruit, 1211, Mpumalanga
  • Gaste dink Chill Pepper Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 146 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ripple-singel 8, Riverside Park, Nelspruit, 1211, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2NGVkYTFkLTU5ODYtNDNjOS1hMDZmLWVmOWEyZjlkYTlhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 910 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 8 Ripple Crescent Riverside Park 1211 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.437468783946 30.964920222759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang