Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chillin Thyme

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Pierre Jean N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker gebly. Dit is 'n fantasie plek met 'n wonderlike uitsig op die berge. Sal beslis weer gaan en beveel dit sterk aan vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Enjoyable, recommended. Nice quiet spot, lovely environment, close to the panorama route.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Menno B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Pragtige omgewing en goed gelee. Lekker gebly en gebraai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Willem B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2023

Plek lê eensaam. Lekker rustig en stil, ons het het geniet.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ruchel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Lekker privaatheid omring met die mooiste natuur! As jy iets anders wil ervaar is dit die plek om te wees. Rustig met lekker privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2022

Fantastiese gasheer en vrou. Netjies, pragtige tuin. Hul moet die plek op Google Maps aanwys. Lothar en Heidi mag maar. Dit was die beste plek van die drie wat ek reeds sedert Maart besoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Chillin Thyme
Dankie.

Gerhard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Lekker rustig en netjies. Die eerste 200 meter bietjie ongelyk vir 'n gewone voertuig, maar kan met goeie oordeel gery word. Die eienaar en sy vrou is behulpsaam en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Emmanuel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

We enjoyed our time there. We would like to visit again in near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2022

Die Bungalow was baie skoon en netjies. Die kombuis was goed toegerus. Daar was baie geraas van buite af maar hulle kan dit nie help nie. Ons het di wegbreek baie geniet. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R300
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterval Plot 46, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYeKilBhvJHchvxiAmKkj7vdccyVRqNiND2xQiJcrejfYkDvDS0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 1) 29 5 1 5 Plot 46 Of Waterval Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -25.082917019071 30.794130563736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang