Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chillin Thyme

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Chillin Thyme
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pierre Jean N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre Jean N

Baie lekker gebly.

Dit is 'n fantasie plek met 'n wonderlike uitsig op die berge. Sal beslis weer gaan en beveel dit sterk aan vir almal.

Peter S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Enjoyable, recommended.

Nice quiet spot, lovely environment, close to the panorama route.

Menno B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Menno B

Pragtige omgewing en goed gelee.

Lekker gebly en gebraai.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Willem B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B

Plek lê eensaam.

Lekker rustig en stil, ons het het geniet.

Ruchel M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruchel M

Lekker privaatheid omring met die mooiste natuur!

As jy iets anders wil ervaar is dit die plek om te wees. Rustig met lekker privaatheid.

Barbara S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara S

Fantastiese gasheer en vrou. Netjies, pragtige tuin.

Hul moet die plek op Google Maps aanwys. Lothar en Heidi mag maar. Dit was die beste plek van die drie wat ek reeds sedert Maart besoek het.

Chillin Thyme se terugvoer

Dankie.

Chillin Thyme
Gerhard B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B

Lekker rustig en netjies. Die eerste 200 meter bietjie ongelyk vir 'n gewone voertuig, maar kan met goeie oordeel gery word.

Die eienaar en sy vrou is behulpsaam en baie vriendelik.

Emmanuel P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Emmanuel P

We enjoyed our time there.

We would like to visit again in near future.

Anita S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anita S

Die Bungalow was baie skoon en netjies. Die kombuis was goed toegerus.

Daar was baie geraas van buite af maar hulle kan dit nie help nie. Ons het di wegbreek baie geniet. Sal weer daar gaan bly.

Liezel M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel M

Rustige, natuurskoon. Vriendelike diens.

Heerlik gekuier, ons kan nie wag om terug te gaan nie. Kos vir die siel!

Chillin Thyme se terugvoer

Thank you, you are welcome anytime.

Chillin Thyme
Nikki S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki S

Worth every moment

Peaceful and safe. Perfect to come and go to nearby sight seeing places.

Nikita D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita D

Sentraal, beeldskoon, knus.

Jy het 'n bakkie nodig om daar uit te kom, veral in die reënseisoen en onthou muskietafweermiddel, maar regtig 'n oulike plekkie. Het baie lekker gekuier. 'n Waaier in die kothuis sou 'n welkome byvoeging wees, maar dit was baie aangenaam om daar te bly.

Mark B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark B

Excellent value for money and very good service.

The unit is small but has everything you will need. The road to get there is not suited for a vehicle with dropped suspension or low profile tyres right now. It's fine for a normal car.

Chillin Thyme se terugvoer

Thank you, we appreciate it.

Chillin Thyme
Jade M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade M

Lovely accommodation!

Great accommodation. Heidi was a great host, The Bluegum cabin was extremely clean. Our privacy was never invaded, we were provided with everything we needed and the cabin is equipped with everything one needs. Gates were always locked when we arrived back from our outings, which made us feel safe. To enter the property, one has to enter via a sand road.

Chillin Thyme se terugvoer

Thank you Jade you are most welcome.

Chillin Thyme
Lee R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lee R

Very good lovely.

Very good host, was excellent, will definitely stay again.

Chillin Thyme se terugvoer

Thank you Lee

Chillin Thyme
Christelle G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G

Ons was aangenaam verras deur die gasvryheid en warm ontvangs.

Die dekor van The Forester was 'n awesome trip down memory lane. Die persoonlike stempel wat daar afgeduk is, skep 'n huislike atmosfeer. Ons het ook the Waffle bespreek vir Oupa van 80 wat saam ons daar gekuier het. Daar was geen probleem vir hom, om te beweeg nie. Tuine baie netjies en grond is gelyk. Die chalets was pynlik netjies en skoon. Die eienaar het ons veilig laat voel, veral met die moeite om te wag vir ons tuiskoms voor hul die hek sluit. Ons het geen probleem gehad met ons 4x4 voertuig op die plotpad nie. Alhoewel ek dink dit mag 'n probleem wees vir iemand met 'n baie lae voertuig. Ons sal verseker weer kom kuier.

Chillin Thyme se terugvoer

You are most welcome. Thank you so much.

Chillin Thyme
Christelle G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G

Dit was fantasties. Eerlikwaar!

Het besluit om daar te bespreek nadat ons goeie resensies gesien het. Die dekor is ’n trip down memory lane. Ons het Forester asook Wattle bespreek. Was mal oor die personal touch en die home feeling. Die stilte was ’n bonus. Hartsmense. Sout van die aarde mense, wat ons verwelkom het. Hul dink sowaar aan alles. Ligging perfek. Baie in en om Sabie om te doen. Die pad na plot 46 Chilling Thyme is geen probleem vir ’n 4x4 voertuig nie. Sal vir seker weer kom kuier.

De Villiers A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
De Villiers A

'n Rustige plekkie in 'n plantasie.

Chillin Thyme het die basiese geriewe wat ideaal is vir iemand wat daar wil oornag. Dis skoon en netjies daar, en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die paadjie op pad na die houthuisies is bietjie ongelyk, maar die omgewing op pad soontoe is pragtig..

Thereza B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thereza B

Very friendly owners, waited up for us to come home in te evenings so that they could lock the gates to keep us all safe

The road to Chillin Thyme needs some work, vehicles lower to the ground would not fair well there

Marie E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E

Rustig en gemaklik.

Alles wat jy nodig het. Eienaars is behulpsaam. Sal beslis weer daar bespreek.

Willem V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Baie skoon en netjies.

Baie lekker gekuier. Die verblyf is netjies en skoon. Vriendelike mense. Sal weer gaan draai.

Chillin Thyme se terugvoer

Thank you, you are most welcome.

Chillin Thyme
Pieter V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Comfortable, off-the-beaten-track accommodation offering great value for money, country-style hospitality, peace and quiet.

Heidi and Lauther were the perfect hosts - there when you needed them (and going the extra mile) but never intruding on the privacy of their guests. The cottage was comfortable and well-furnished with all one needs. We loved the travel-related decor and memorabilia in the cottage - it adds a special touch to one's stay there. The accommodation is off the main road to Graskop, just outside Sabie, and I could quite easily (and slowly) manage the gravel road to the plot with my car. It is within a few minutes' driving distance from Sabie - close enough to easily and quickly get to all the lovely restaurants and interesting shops there. If you are looking for country-style peace, quiet and hospitality, Chillin Thyme is the place. This will become our favourite spot to chill out in the Sabie/Graskop area. Thanks Heidi and Lauther for your wonderful hospitality, your kindness and generosity - much appreciated. We also love all the chilli products you have on offer - another reason for a return visit!

Chillin Thyme se terugvoer

Thank you so much for that wonderful review.
It was our pleasure to host you.
You are most welcome we will see you soon.

Chillin Thyme
Gwen P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen P

Lovely quaint cottage with central location.

We loved our stay. The cottage was lovely. A lot of effort was put into preparing the cottage. Our hosts were wonderful and the location is central to many activities and sights.

Chillin Thyme se terugvoer

Thank you so much.
Great hosting you, you are always welcome.

Gwen

Chillin Thyme
Johannes E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes E

Goeie ligging.

Chillin Thyme is goed geleë en daar is geen haas as jy daar oorbly nie.

Alma D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alma D

The cottages was cosy and the area peaceful. It was very clean and a warm and friendly welcome.

It is a lovely place with a nice view. Ideal if you want to experience nature. We would advice it to future guests.

Chillin Thyme se terugvoer

Thank you, Alma, you are most welcome.

Chillin Thyme
Jaco V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Wegbreek van die gejaag vir 'n paar dae.

Baie lekker gekuier by Heidi, hulle plek is baie netjies en skoon en meer gedoen as wat ons verwag het, sal met graagte weer daar gaan bly. Hulle is baie sentraal en uitry na plekke toe is glad nie so ver nie. Beveel die plek met graagte aan vir almal.

Chillin Thyme se terugvoer

Thank you Jaco you are most welcome, we look forward to seeing you again.

Chillin Thyme
Danie K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K

My verblyf was 'n heerlike, snoesige, warm nessie op 'n wonderlike plot in Sabie.

Hoe sal ek en Madeleine die wonderlike langnaweek ooit op Chillin Thyme kan vergeet. Met ons aankoms het ons 'n warm welkom ontvangs gehad. Alles was gereed en ons kon afsaal. Die houthuisie was baie skoon en netjies. Die kombuisie is goed toegerus met al die nodige ware. Die slaapkamer beskik oor 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Die matrasse is van goeie gehalte vir 'n lekker slaap. Ek kan met graagte hierdie plekkie aanbeveel vir iemand wat uit die stad se rumoer na 'n rustige sprokie Sabie-plot wil kom rus. Baie dankie Heidi en Lawter vir jul gasvryheid en vriendelike gebaar. Welgedaan aan Lawter wat plot 46 so mooi met sy eie hande ontwikkel het. Ek sal met graagte weer terugkom.

Chillin Thyme se terugvoer

Thank you so much Danie you are most welcome. We will love to host again. Cheers Heidi

Chillin Thyme
Antoinette M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M

Heerlik rustig en baie goeie waarde vir geld.

Ons sal graag weer by Heidi-hulle bly by Chillin Thyme.

Chillin Thyme se terugvoer

Thank you, Antoinette, you are most welcome.

Chillin Thyme
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R300
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterval Plot 46, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYeKilBhvJHchvxiAmKkj7vdccyVRqNiND2xQiJcrejfYkDvDS0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 1) 29 5 1 5 Plot 46 Of Waterval Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -25.082917019071 30.794130563736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang