Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chillin Thyme

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterval Plot 46, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Chillin Thyme is in 2010 gestig en bied selfsorgverblyf wat deur die eienaar bestuur word. Dit is 'n versteekte, privaat juweel wat op 'n berg geleë is en 'n uitsig oor 'n deel van die Drakensberg-platorand bied. Dit word deur omringboomplantasies omring en spog met wonderlike uitsigte, lieflike tuine en volop voëllewe. Dit is op die Panoramaroete naby Graskop, Pelgrimsrus, Hazyview en die Krugerwildtuin se Pabeni-hek geleë en daar is baie watervalle om in Sabie te besoek.

Chillin Thyme beskik oor 3 losstaande hout-eenhede en bied slaapplek aan 5 tot 6 gaste.

Die Foresters Cottage bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbel- en 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is volledig toegerus en daar is 'n eet- en sitarea, satelliet-TV, 'n buitebraai-area en oorgenoeg parkeerplek.

Blue Gum bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n volledige kombuisie en 'n sitarea. Parkeerplek is beskikbaar. Die buitedek het sitplek en 'n braai. Blue Gum deel die Geelhout-sitkamer met ekstra sitplek met Wattle.

Wattle bied slaapplek aan 1 gas en het 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, maar daar kan nie in die eenheod gekook word nie. Wattle deel die Geelhout-sitkamer met Blue Gum, waar daar 'n TV met Openview, sitplek en 'n ekstra enkelbed is.

Die verblyf is ongeveer 5 minute vanaf Sabie op die Panoramaroete geleë. Die dorp bied pragtige watervalle en aktiwiteite soos perdry, grotte, abseil en wonderlike restaurante en kroeë. Dit is sentraal geleë en bied maklike toegang tot die Krugerwildtuin, Pelgrimsrus, God's Window, Bourkes Luck-kolkgate en ander interessante plekke.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Waterval Plot 46, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Chillin Thyme het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterval Plot 46, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYeKilBhvJHchvxiAmKkj7vdccyVRqNiND2xQiJcrejfYkDvDS0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 1) 29 5 1 5 Plot 46 Of Waterval Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -25.082917019071 30.794130563736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang