Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chios Place Flat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chios-keeromstraat 9, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 237 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chios Place Flat bied lieflike selfsorg-vakansieverblyf met 'n privaat ingang in 'n apart verhuurde vakansiehuis. Dit is in die hartjie van Calypso Beach, Langebaan geleë, ideaal vir 'n gesinswegbreek en om die dorp se besienswaardighede te verken.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie-en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby die strand, 2,5 km vanaf Mykonos Casino en 6 km vanaf Langebaan Buiteklub.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 420

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Chios-keeromstraat 9, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 237
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 237
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chios-keeromstraat 9, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe00e50528e2927ee7d366f0d7cbb795f1c549245ac75f9aca6621aeab1d669d4ddcbaa0007c5d67b009f068e675c3525d895?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 237 per nag (plek vir 4) 9 Chios Close Calypso Beach 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.054627 18.043023

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang