Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chip n Debs

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Roelof K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie gerieflike en gemaklke plekkie, was 'n wondelrike ervaring om by Chips n Debs te kon bly. Ek sal Chips n Debs baie sterk aanbeveel vir enige iemand wat wil ontsnap uit die stad uit. Dit is baie rustig, mooi versorg en gerieflik om daar te kon bly. Die vlakvarke en bosbokke is baie mak en loop sommer naby aan die huis verby. Die braaigeriewe is baie netjies en die bosveld stilte is hemels. Baie baie dankie vir 'n wonderlike tyd by julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merle K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2023

We really enjoyed the holiday, every morning seeing a new animal visit us was an amazing experience. Will definitely return. Maybe get an inside shower and more lighting. Everything else was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moira J
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Nie wat ons verwag het van fotos en beskrywing op webwerf. Die swembad en swemarea was puik! Sekuriteit was uitstekend. Die lugversorger werk wonderlik. Ons gasvrou was gaaf oor die foon. Die huis was nie skoongemaak nie en die skottelgoed, borde, en bekers het nog kos/koffie gehad - ons moes die kombuis skoonmaak en die skottelgoed en kastrolle was voor gebruik. Yskas was vuil. Die buitestort was donker en morsig omdat die vlakvarke daar slaap. Die binnestort is binne in 'n smal bad en die stort se pyp het gelekt, maar is reggemaak nadat ons dit gerapporteer het. Die wasbak in die badkamer is los en die toilet is baie laag en ongemaklik - goed vir kinders? Die vensters het buitehoutdeure gehad wat gesluit was, en ons was te skrikkerig om dit oop te maak in die geval daar dalk spinnekoppe was - ons was twee vroumense - dit sou baie gaaf gewees het as dit oopgemaak was toe ons arriveer het. Die lapa was vol spinnerakke wat nie net 'n paar dae oud was nie. Slaapkamers is onder so klein dat die bed eenkant teen die muur staan en aan die ander kant 'n baie smal spasie het om op te staan, die beddens was van swak gehalte. Trappe na die boonste slaapkamer is van verskillende hoogtes.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Debbie
Chip n Debs
Baie dankie vir jou terugvoer, Moira, dit word as konstruktiewe terugvoer opgeneem. Dit is jammer dat jy my nie in kennis gestel het van enige van die probleme nie, behalwe die stort pyp wat begin lek het, ten spyte daarvan dat ons deurlopend in kontak was met mekaar. Soos met die stort pyp, kon ek onmiddellik reageer as die huis en lapa nie skoon was nie. Na die besoek is dit moeilik om vir die skoonmakers te wys dat die huis nie in die gewenste kondisie was met die aankoms van die gaste, as ek hulle nie dadelik na die huis toe stuur nie.

Taita J
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Mrt 2024

I won't recommend this place to anyone. The house was dirty. Nothing like the photos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Debbie
Chip n Debs
Thank you for the feedback Taita, it is very much appreciated. We've been in contact for detailed feedback and we have already taken action on it.

Shawn W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

The stay was absolutely amazing. The entire family had a great time and it was exactly what we wanted, looking for and needed. The fact that there is no TV gave everyone the opportunity to spend some family time together. Soaking in the pool and watching the wildlife walking by and doing their thing was amazing. It was extremely hot in the area and even though the fans helped an air-con in the main room upstairs would have been great. The air-con downstairs really did do the trick and kept the place comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercules Philippus E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Heerlike plek, in die middel van die bos, met al die nodige luuksheid. Pragtig uitgelê, in die hartjie van die bos, met 'n heerlike buite stort en swembad om af te koel. Net 'n paar minute van die Krugerwildtuin af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2021

Een onvergeetbare wegbreek! Kan nie wag om terug te gaan nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriana G
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2021

Was lekker en rustig. Ons sal vir seker weer kom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Verity E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jul 2021

Pleasant. Rondavel is very dark in all common areas. Needs a very good clean in all the hard to get areas. Very good oven and kitchen equipment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Raymond H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Fantasties Baie lekker, gesellige plek. Goeie geriewe en baie vriendelike diens. Sal vir seker die plek weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Chip n Debs
Baie dankie, bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebrastraat 3024, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ff698755866ff3465e2989a7eba465437c0dc99eb41576938ecd927455150f6ea944ec77be3208fd08ec5a9bf42cd525614?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 3024 Zebra Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.340350303478 31.801837347221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang