Chip n Debs
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Roelof K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike en gemaklke plekkie, was 'n wondelrike ervaring om by Chips n Debs te kon bly.
Merle K - Aug 2023
Algehele gradering
We really enjoyed the holiday, every morning seeing a new animal visit us was an amazing experience. Will definitely return.
Moira J - Mrt 2024
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het van fotos en beskrywing op webwerf.
Lees meerChip n Debs se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Moira, dit word as konstruktiewe terugvoer opgeneem. Dit is jammer dat jy my nie in kennis gestel het van enige van die probleme nie, behalwe die stort pyp wat begin lek het, ten spyte daarvan dat ons deurlopend in kontak was met mekaar. Soos met die stort pyp, kon ek onmiddellik reageer as die huis en lapa nie skoon was nie. Na die besoek is dit moeilik om vir die skoonmakers te wys dat die huis nie in die gewenste kondisie was met die aankoms van die gaste, as ek hulle nie dadelik na die huis toe stuur nie.
Taita J - Mrt 2024
Algehele gradering
I won't recommend this place to anyone.
Chip n Debs se terugvoer
Thank you for the feedback Taita, it is very much appreciated. We've been in contact for detailed feedback and we have already taken action on it.
Shawn W - Des 2021
Algehele gradering
The stay was absolutely amazing. The entire family had a great time and it was exactly what we wanted, looking for and needed.
Hercules Philippus E - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike plek, in die middel van die bos, met al die nodige luuksheid.
Dawid J - Mrt 2021
Algehele gradering
Een onvergeetbare wegbreek!
Adriana G - Sep 2021
Algehele gradering
Was lekker en rustig.
Verity E - Jul 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Raymond H - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties
Chip n Debs se terugvoer
Baie dankie, bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zebrastraat 3024, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang