Chip n Debs
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zebrastraat 3024, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chip n Debs bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in die Marlothpark Wildreservaat. Die reservaat is aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping wat elk 'n dubbelbed het en die derde slaapkamer is bo en het 'n koningingrootte-bed en privaat sitarea met 'n uitsig oor 'n park.
Die kombuis is op die onderste verdieping en is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus. Die leefarea lei na 'n kuierarea met 'n beskutte lapa met braaigeriewe, 'n oop braai-area, 'n vuurput en 'n plonspoel wat oor die park uitkyk. Daar is ook 'n buitestort met warm en koue water.
Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Chip n Debs is 20 km vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek. Marlothpark is die tuiste van koedoes, kameelperde, impalas, sebras, bobbejane, vlakvarke, blouape, wildebeeste, volstruise en so nou en dan ook luiperd, leeus en jagluiperds. Die dorp het 2 inkopiesentrums, 'n vulstasie, 2 openbare swembaddens en verskeie restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Zebrastraat 3024, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Chip n Debs het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zebrastraat 3024, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang