Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chiquita Blue

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tammy A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

We loved our stay. Had some wonderful time out exploring and relaxing. We loved it! Peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gasvryheid, netheid en ligging is tops! Ons kon nie vir beter vra nie. Die gasvryheid van die eienaars, hul pragtige skoon en netjiese huis, die ligging, die weer en net mooi alles daar was 100%. Ons het ons kuier op die plek regtig baie geniet. Alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking. Ons sal definitief weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre Michael
Chiquita Blue
Baie dankie vir julle ondersteuning, Ria. Ons waardeer julle positiewe resensie. Dit was 'n groot plesier om sulke vriendelike gaste te ontmoet. Sien daarna uit om julle weer te sien.

Lezandi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie rustig. Baie rustig. Baie goed toegerus, netjies. Sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre Michael
Chiquita Blue
Baie dankie Lezandi dat julle ons huis geniet het. Dit was baie lekker om julle te onthaal. Hoop om julle weer te sien. Mike en Hester

Wanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Lekkerste kuier in 'n lang tyd. Dit was een van die lekkerste naweke in 'n baie lang tyd. Die huis is baie gerieflik, uiters netjies en skoon, die gasheer en vrou is so vriendelik, dit alles was net 'n plesier van begin tot einde. Ek sal enige dag graag weer daar wil gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre Michael
Chiquita Blue
Baie dankie vir julle bespreking. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Bly julle het gehou van ons huis en wat ons aanbied. Sien julle graag weer.

Hennie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Genotvolle wegbreek. Verblyf was uitstekend, eenheid is meer as voldoende toegerus. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre Michael
Chiquita Blue
Baie dankie Hennie vir jou positiewe kommentaar oor ons huis. Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet en jou in ons huis te onthaal.

Johan C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Apr 2024

Baie lekker en aangenaam. Ja was baie lekker. As dit my huis was sou ek net die stoep gedeelte (glas) omskep het in 'n binne braai met 'n ooplan vloei met res van die huis - selfs 'n groter gedeelte van stoep area daarvoor gebruik en sodoende die hele ooplan gedeelte van huis groter maak. Meeste van die tyd braai 'n ou in die aande by die see, want die res van die dag nie by die huis nie. Dan wil jy eerder binne braai as buite in die wind.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Esme V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Fantastiese waarde. Ons het heerlik by Chiquita Blue gebly. Die plek is baie goed toegerus en alles is daar wat jy nodig het. Ons is baie vriendelik ontvang. Ek kan die plek sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre Michael
Chiquita Blue
Nogmaals baie dankie dat julle Chiquita Blue gekies het Vir julle naweek. Julle was baie goeie haste. Alles was so mooi netjies Na julle vertrek.

Adri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lekker ontspan in 'n pragtige huis. Die huis is netjies en baie skoon en gerieflik ingerig met alles wat nodig is. Die eienaars is baie vriendelik en het ons hartlik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre Michael
Chiquita Blue
Baie dankie vir jou kommentaar. Ek is baie Bly dat julle lekker gebly het en dat julle tevrede is met wat ons aanbied Hoop ons Sien julle weer in die toekoms.

Anika G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Verwagting is oortref. Vir beter verblyf kon ons nie vra nie. Pragtige, gemaklike en ruim huis met heerlike stoep en tuin, baie goed toegerus, genoeg pakplek en baie skoon en netjies. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het, en nog meer. Die baie vriendelike eienaars het uit hul pad uit gegaan om seker te maak ons geniet ons verblyf, hulle het aan alles gedink. Ons sal weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre Michael
Chiquita Blue
Baie dankie vir julle ondersteuning en waardering van ons huis. Julle was ongelooflike gaste, baie vriendelik en sal julle graag weer wil akkomedeer.

Samantha A
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Felt like home away from home. The couple made us feel so welcome and comfortable. They truly thought of everything we would need during our stay. Definitely saving their details for future trips.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pierre Michael
Chiquita Blue
Thank you so much Samantha. It was a real pleasure. Would love to have you again. Hester and Mike

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pierre Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 12, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5be8501af5138adc0cd6ccf6f357b554f2cd16c3d98a4d86bfd2e6b8d779d9ff84ec8a3db64ba5f12851dfe0858a05ad587d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 12 De Villiers Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.349608967729 18.15081890839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang