Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chiquita Blue

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 12, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Chiquita Blue is 'n bekoorlike vakansiehuis in Yzerfontein en bied ruim en gerieflike verblyf naby die strand. Hierdie huis is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na lang- of korttermynverblyf.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die gaste van hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Gratis WiFi en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die huis het ook 'n stoep met buitesitplek en 'n braai-area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Tammy A
Gesin met klein kinders
5.0
We loved our stay. Had some wonderful time out exploring and relaxing. We loved it! Peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Ria B
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid, netheid en ligging is tops! Ons kon nie vir beter vra nie. Die gasvryheid van die eienaars, hul pragtige skoon en netjiese huis, die liggi...
Sien meer
Mrt 2024
Lezandi B
Saam met vriende
5.0
Baie rustig. Baie rustig. Baie goed toegerus, netjies. Sal die plek aanbeveel.
Des 2023
Esme V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese waarde. Ons het heerlik by Chiquita Blue gebly. Die plek is baie goed toegerus en alles is daar wat jy nodig het. Ons is baie vriendelik o...
Sien meer
Okt 2023
Adri D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker ontspan in 'n pragtige huis. Die huis is netjies en baie skoon en gerieflik ingerig met alles wat nodig is. Die eienaars is baie vriendelik en ...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pierre Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • De Villiersstraat 12, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chiquita Blue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 12, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5be8501af5138adc0cd6ccf6f357b554f2cd16c3d98a4d86bfd2e6b8d779d9ff84ec8a3db64ba5f12851dfe0858a05ad587d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 12 De Villiers Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.349608967729 18.15081890839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang