Chisomo Safari Camp
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karongwe Privaat Wildreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R12 580 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Chisomo Safari Camp is 'n skaduryke rivier-wegbreek wat 'n luukse belewenis bied in 22 tente wat 'n uitsig oor die Makhutswi Rivier het.
Wild is Afrika se erfenis en by Chisomo Safari Camp word dit gekoester. Die wildrit en staproete is 'n moderne reis in die verlede in, toe dié ongerepte Bosveld niks anders as die diverse wild en plantegroei geken het nie.
Wildbewaarders en -spoorsnyers is spesiaal opgelei en sal gaste op dag- en nagwildritte neem in 4x4-Landcruisers.
Die meeste van die wildbewaarders en -spoorsnyers is Shangaan en dra by tot die belewenis met hul ryk kultuur en geskiedenis. Met hul natuurlike spoorsny-vermoëns en Karongwe se moderne bostelegraaf, sal die wildberwaarders gaste so na as moontlik aan die Manjikfieke Sewe bring: Die leeu, luiperd olifant, renoster, cheetah en Afrika wildehond.
Op 'n wildrit kan gaste 'n armlengte van 'n luiperd, 'n paar meter van jagluiperds of in die middel van 'n trop leeus stop, en die koning van die oerwoud dophou soos hy na sy welpies omsien. Omgee en veiligheid van die gaste en die wild word te alle tye in ag geneem.
Gaste kan in die swembad ontspan tussen wildritte.
Ontbyt en middagetes word gewoonlik bedien onder 'n lapa wat 'n uitsig oor die rivier het, waar gaste ook drankies kan geniet in hul ingeboude kroeg.
Sommige aande sal gaste heerlike tradisionele Afrika-geregte in die grasdak-eetarea geniet, terwyl ander etes langs die swembad by kerslig bedien kan word - of selfs op 'n unieke ligging, spesiaal geskep vir gaste van Chisomo.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
Ligging
- Karongwe Privaat Wildreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien meer verblyf in Kruger tot Canyons Hoedspruit Limpopo
- Kapasiteit: 44 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Karongwe Privaat Wildreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang