Chive's Cottages
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet My Vrou-laan 4, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Chive's Cottages is in die rustige dorpie Nxuba (Cradock) in die Oos-Kaap geleë. Nxuba (Cradock) is 'n geskiedkundige dorpie wat aan die oewer van die Groot-Visrivier lê en dis 'n tipiese rustige Karoo-plaasdorpie.
Ons bied verblyf in 2 eenhede wat elegant opgemaak is. Die eenhede is toegerus met verskeie geriewe, insluitend lugversorging, privaat badkamers, wit linne, TV's en kombuisies wat in die basiese selfsorg-behoeftes voorsien.
Nxuba (Cradock) spog met pragtige argitektuur en 'n hele aantal vername monumente en museums. Die area was baie belangrik vir setlaars in die 19de eeu en dit kan duidelik in die historiese geboue gesien word wat so pragtig onderhou is. Die dorpie is welbekend vir sy geskiedenis en bekoorlike atmosfeer en dis die ideale oorslaapplek op pad na verskeie hoofbesienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dulcie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Piet My Vrou-laan 4, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Chive's Cottages het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Nxuba (Cradock) Karoo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet My Vrou-laan 4, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang