Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chobe River Camp

Tentekamp

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.3
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Marelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Rustig, asemrowende atmosfeer, lekker kos en mooi uitsig. Baie lekker gebly, plek aandying op webtuiste is net verkeerd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mr E
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Relaxing I found the whole place relaxing and as stated on the site. Saw lots of animals next to the river. Definitely, a great place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2020

Naam is misleidend. Die lodge is naam is 'Chobe River Lodge' maar dit is nie geleë aan die kant van die Groot 5 wild van Chobe-park nie. Dit is die pragtigste lodge, maar het geen wildondervinding nie. Die webtuiste moet dit duidelik maak dat die naam misleidend is en dat mens nie Chobe sal ondervind by die lodge nie. Maak dit duidelik dat die lodge aan die Namibia-kant is wat nie aan die wildkant van die reservaat is nie. Tweedens, moet geen SA-gaste na die lodge stuur nie, want die Covid-prosedures maak dit onmoontlik om selfs oor die grens te ry na Chobe vir wildbesigtiging. Met Covid is die regulasie dat die toets net 72 uur geldig is en mens moet in Katima Namibia gaan vir hertoets as jy wil heen-en-weer en dit is 'n lang proses en baie onaangenaam met die onhulpvaardige grensbeamptes. Tweedens, die toets is nie geldig vir hertoegang nie, so heen-en-weer na Chobe-park is heel uit as opsie. Die bote kan ook nie beweeg nie, want die rivier is te laag. Die bote word wel bemark deur die webtuiste en dit is weereens misleidend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 103

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3512, Ngoma-streek, 50 km vanaf Katima Mulilo, 0000, Zambezi
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF5BFVfRpwN6VUKxiGq0M1ZQa8SmUS8xeQWcxpjuNrASOhmK8pB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 280 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 D3512 Ngoma Region 0000 Zambezi 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.898338021796 24.728923483467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang