Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chocolate Box Guest House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Champman-laan 34, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chocolate Box Guest House is aan die Gordonsbaai-bergkant geleë, omring deur asemrowende see-uitsigte en majestueuse bergreekse.

Geniet bedags die Afrika-son op ons houtdek en plonspoelarea en geniet eindelose sonsondergange gevolg deur flikkerende stadsliggies in die aande.
Of jy nou vir besigheid of plesier reis, Chocolate Box Guest House maak voorsiening vir jou en kombineer ouwêreldse elegansie met moderne luukse.

Hierdie eksklusiewe akkommodasie bestaan uit 5 eenhede, die Gazania Suite, Disa Suite, Strelitzia Suite, Koning Protea Suite en die selfsorg dakwoonstel. Al ons suites is toegerus met koninggrootte-beddens, en suite-badkamers, 'n gemaklike stoel, yskassie, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, haardroër, satelliet-TV, 'n elektroniese kluis en WiFi.

Die Erica-suite het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Hierdie kamer is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, gaste-sitkamer, lughawe-oordragte volgens reëling, WiFi, veilige parkeerplek en 24 uur-kamerabewaking van die eiendom in. Doendinge in die omgewing sluit skilderagtige roetes, wynproe, swem, staproetes en branderplankry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Chocolate Box Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Champman-laan 34, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chocolate Box Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Champman-laan 34, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10db6feb0aac7152d95ac4c94bb87c576186d03a3ee0493388250941476b151db4f3bc1768503019404a17ed245d3a43f74f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 34 Champman Avenue Gordons Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161367620375 18.873452246189
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang