Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chocolate Seahorse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.1
Gregory S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Comfortable, neat and spacious. Chocolate Seahorse was absolutely amazing. The accommodation delivered as per the photos and description. It was comfortable and spacious with high-quality bedding and towels. It was a short walk to the main beach. Our only recommendation would be towel rails in the bathrooms and maybe full-length mirrors in all the bedrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker ontspan. Baie goeie verblyf, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timoneen A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Perfect weekend getaway. Best location and best weekend. Will come and visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brent S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Perfect. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Luuks, netjies, rustig. Verblyf was absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dale A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Pleasant, cosy and quaint. We really enjoyed our stay. The only negative I could comment on was that the dishwasher was not functioning. I did alert the team at check-in where we collected the keys, and they were going to send someone around, which never took place. Otherwise, it was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lilly R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Beautiful house and lovely amenities. Would recommend this place. Beautiful place. Will come back. It had everything we needed. The only issue is that when it rained there was a leak. The wall between the kitchen and lounge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy G
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2023

Pragtige plek vir 'n lekker naweekwegbreek. 1 straat van die see af. Die huis is ruim met genoeg oop ruimtes. Ons het die braai in die kombuis baie geniet, lekker om die tafel langs die vuur gekuier en tot laataand bordspeletjies gespeel met 'n glasie wyn. Die kombuis is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die kamers is ruim.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maroldia S
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Amazing and beautiful house. What you see on the pictures is exactly it and more! Love the decor of the house and the pool with the nice and cosy veranda. We really enjoyed our stay at Chocolate Seahorse. Will visit soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Asmarell A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Die stilte was vir ons die belangrikste en daarom sal ek weer paternoster kies vir 'n vakansie, ons is verlief op stilte. Verskriklike pratige huis van binne en buite, netjies, rustig, baie meer as wat ons verwag het, alles is net daar wat 'n mens benodig in 'n vakansiehuis. Ek was baie beïndruk met die diens wat ons ontvang het, selfs die sekuriteitswagte was so vriendelik en hul diens in die area het ons baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1756

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 47, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzOGExMjIwLWRhMDEtNDNlOS04NTFhLTQ4MWVlZTU1NmJlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 47 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.806328628263 17.897824198008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang