Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chosen Glamping Accommodation

Tentekamp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Puik. Oulik en rustig. Het egter slegs oornag, maar sal in die toekoms langer bly om die area te ontdek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina G
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Baie oulikke oornagplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Vriendelik, behulpsaam en die moeite werd. Beste ervaring nog! Sentraal geleë en lekker staproete by die Krans.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Privaat en baie spasie. Kon nie eers die ander gaste hoor nie. Was baie spasie binne die tent.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Fantasties en uniek. Baie dankie, dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lourens W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Was baie rustig. Lekker plek en goed geleë. Als is binne 40 km. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Ons het baie lekker gebly. Die tent was baie skoon en netjies en ons het 'n pragtige uitsig gehad. Dit het vreeslik gereën, maar ons was droog en warm. Ek sal dit regtig aanbeveel vir enige iemand wat lus is vir iets opwindends.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denine F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Was 'n vrek lekker kuiertjie. Dit was sowaar die lekkerste plekkie waar ons nog gebly het. Baie vriendelike mense en het sommer dadelik tuis gevoel. Baie dankie, ons kom kuier gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pavel U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

I absolutely enjoyed my stay at Chosen Glamping Accommodation. The tent was clean, cozy, and spacious. It was equipped with a fridge, a comfortable queen-size bed, a separate shower, and other amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizelda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Vriendelike ontvangs en snoesige verblyf. Warm kombers op die bed vir die koue aande. Het soos 'n botaniese tuin gevoel tot by die tentjie. Baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Duncan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Setlaarslaan 8, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6460e479cb093b74dc833baf0a3476affa54d04a517ff8229f2bc4fcff74729330c8678f2e5a4fc5dce5dc864dba42a1e16d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 8 Setlaars avenue Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.9354289041 30.84453287107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang