Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chosen Glamping Accommodation

Tentekamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Duncan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Chosen Glamping Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Puik.

Oulik en rustig. Het egter slegs oornag, maar sal in die toekoms langer bly om die area te ontdek.

Ina G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G

Baie lekker.

Baie oulikke oornagplekkie.

Madelein C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein C

Vriendelik, behulpsaam en die moeite werd.

Beste ervaring nog! Sentraal geleë en lekker staproete by die Krans.

John V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Privaat en baie spasie. Kon nie eers die ander gaste hoor nie.

Was baie spasie binne die tent.

Dewald H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald H

Fantasties en uniek.

Baie dankie, dit was heerlik.

Lourens W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens W

Was baie rustig. Lekker plek en goed geleë. Als is binne 40 km.

Ons het lekker gebly.

Margaret H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret H

Ons het baie lekker gebly.

Die tent was baie skoon en netjies en ons het 'n pragtige uitsig gehad. Dit het vreeslik gereën, maar ons was droog en warm. Ek sal dit regtig aanbeveel vir enige iemand wat lus is vir iets opwindends.

Denine F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denine F

Was 'n vrek lekker kuiertjie.

Dit was sowaar die lekkerste plekkie waar ons nog gebly het. Baie vriendelike mense en het sommer dadelik tuis gevoel. Baie dankie, ons kom kuier gou weer.

Pavel U - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pavel U

I absolutely enjoyed my stay at Chosen Glamping Accommodation.

The tent was clean, cozy, and spacious. It was equipped with a fridge, a comfortable queen-size bed, a separate shower, and other amenities.

Chrizelda P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelda P

Vriendelike ontvangs en snoesige verblyf.

Warm kombers op die bed vir die koue aande. Het soos 'n botaniese tuin gevoel tot by die tentjie. Baie mooi en netjies.

Anita M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Waarde vir geld veral met tieners wat gewoonlik ekstra kostes op verblyf beteken.

Elsabe was baie vriendelik. Ons kon met die voertuig en wa veilig parkeer en Elsabe het aangebied om ons na 'n restaurant te neem met haar voertuig sodat ons nie met ons wa rondsukkel nie. Die tente was baie netjies en skoon.

Carryn-ann M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carryn-ann M

Cool idea, beautifully set up, great location if you're wanting to travel around.

Elsabe is lovely and very helpful. This place would be perfect for couples with friends to do a joint venture as well.

Louisa K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa K

Very quiet and intimate.

See stars.

Ruark R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ruark R

Was a great stay. The garden was very beautiful.

Was very surprised the garden where the tents were was very beautiful.

Anèl J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anèl J

Lekker ervaring.

Was eerste wat ons so gekamp het. Was baie lekker. Elsabie was vriendelik en is goed ontvang. Kon ook 'n bietjie vroeër ingaan.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Setlaarslaan 8, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6460e479cb093b74dc833baf0a3476affa54d04a517ff8229f2bc4fcff74729330c8678f2e5a4fc5dce5dc864dba42a1e16d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 8 Setlaars avenue Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.9354289041 30.84453287107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang