Charis to Theo
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 210
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Annelie E - Sep 2024
Algehele gradering
Great accommodation but a few hassles attached.
Suzette E - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlike ontspanne naweek in 'n lieflike huis.
Ingrid E - Jun 2024
Algehele gradering
A lovely stay, we had a great time.
Charis to Theo se terugvoer
Ingrid,
Thanks for the great review. It was wonderful hosting you and your friends. Hope to see you back again soon.
Regards,
Nita
Bonita S - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend, pragtige uitsig.
Charis to Theo se terugvoer
Bonita, dankie vir jou mooi review.
Hoop ons sien jou sommer gou gou weer.
Groete,
Nita & Mandie
Jaco W - Mei 2023
Algehele gradering
Puik! Lekker huis met alles wat werk.
Charis to Theo se terugvoer
Jaco
baie dankie vir die terugvoering.
hoop ons sien jou sommer gou gou weer terug in Langebaan.
Vriendelike groete
Nita Brand
Tara K - Jun 2022
Algehele gradering
Relaxing, beautiful and welcoming.
Carina H - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasites.
Charis to Theo se terugvoer
So bly julle het dit geniet en hoop om julle sommer gou weer te sien.
Mechelle D - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Love dit.
Trevonica N - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderful stay! Breatktaking views. Lovely apartment. Very peaceful and quiet location. Safe. Clean.
Lees meerCharis to Theo se terugvoer
Trevonica,
thank you for the fantastic revue.
it was great having excellent and friendly guests like you and your family.
Hope to see you again some time soon.
Kind regards
Nita
Rochelle D - Aug 2020
Algehele gradering
We had a lovely stay.
Charis to Theo se terugvoer
Thanks Rochelle for the nice and positive review.
Hope to see you back some time soon
Nita
Cheslyn S - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker, sal definitief hierdie plek aanbeveel, goeie waarde vir jou geld.
Charis to Theo se terugvoer
Cheslin
Dankie vir jou terugvoering.
Hoop ons sien julle sommer gou gou weer.
Nita
Faaieza F - Jan 2020
Algehele gradering
Our visit was nice and relaxing. Just what we all needed. Beautiful home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons besoek was lekker en ontspannend. Net wat ons almal nodig gehad het. Pragtige huis.
Die privaat strand was ongelooflik. Ons was mal oor die uitsig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Charis to Theo se terugvoer
Glad you enjoyed the stay.
hope to see you again soon
Nita
Chantal S - Aug 2019
Algehele gradering
My besoek was baie ontspannend.
Charis to Theo se terugvoer
Chantal,
So bly julle as familie het dit so geniet. Was great om julle te ontmoet en ek hoop ek sien julle sommer gou gou weer.
Groete
Nia
Lizette H - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was die wonderlikste naweek ooit.
Charis to Theo se terugvoer
Reggie
Dit is altyd lekker om sulke positiewe en vriendelike mense soos julle te ontvang.
Kom kuier sommer gou-gou weer.
Nita
Deonay S - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie atmosfeer.
Peter W - Apr 2019
Algehele gradering
Miskien ons kom weer na Charis to Theo volgende jaar.
Charis to Theo se terugvoer
Peter
Sorry I missed your review. You also wrote me a mail in this regard.
I spoke to the owner of Charis to Theo and he complained to the neighbour about the dogs, apparently she is also leaving soon and hopefully this will solve the barking dog problem.
Hope to see you and Gertrude back in Langebaan next year.
All the best,
Nita
Peter W - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons kom terug na Charis to Theo.
Sonja D - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en mooi.
Lees meerCharis to Theo se terugvoer
Hi Sonja
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek sal definitief die boodskap aangaande die foto's aan die eienaars noem.
Dit klink heeltemal reg wat jy voorstel ek hoop ek sien jou sommer nog baie in die toekoms.
Heerlike dag verder
Groete
Nita
Amanda S - Feb 2016
Algehele gradering
Huis nie skoon, en te veel goed wat stukkend was. Baie ongelukkig daaroor, veral as jy R550 moet betaal vir skoonmaakdienste.
Lees meerCharis to Theo se terugvoer
Amanda.
Jammer jong dat jy nou soveel probleme gehad het. Jy moes net gebel het oor die rooster, ens. dan sal dit reggestel gewees het. Ja, ek verstaan die spinnerakke en grasse op die deure maar, o wee, as die wind so erg waai en dit is so warm gebeur dit oornag. Ek sal uitkyk vir dit in die vervolg.
Ek hoop jy kom kuier eendag weer en dat jy dan tevrede sal wees.
Groete
Nita
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orpheusstraat 31, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang