Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charis to Theo

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orpheusstraat 31, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 205 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Charis to Theo is 'n goed toegeruste drieverdiepinghuis in Paradise Beach, 'n privaat woongebied in Langebaan aan die Weskus, net 100 km van Kaapstad af. Die huis het asemrowende uitsigte oor Langebaan se strandmeer en Saldanhabaai, en is net 5 minute se stap van die wit strande en die turkooisblou water af.

Die huis het 3 slaapkamers wat gerieflik gemeubileer is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, TV en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, vrieskas-yskas, mikrogolf en ketel, en lei na die oopplan-sitkamer en -eetarea. Daar is 'n platskerm-TV met DStv in die sitkamer en skuifdeure wat lei na die ruim balkon met sy pragtige see-uitsigte, braai-area, tafel en stoele.

Vakansiegangers kan vlieërbranderry, seilplankry, kajakvaarte en hengel geniet. Langebaan het 'n matige klimaat met verfrissende lug en lang, sonnige dae. In die winter is dit nie te koud nie en die lang somerdae is nooit ondraaglik warm nie. Die Weskus Nasionale Park is 'n besoek werd, hier kan jy die verskeidenheid plante en diere van hierdie unieke ekosisteem sien. Die Weskus Fossielpark is nóg 'n interessante plek, hier leer jy meer oor die ekologiese geskiedenis van Langebaan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Randall A
Saam met vriende
5.0
Awesome wonderful lovely safe stay highly recommended. Awesome responsive helpful super host! Lovely spacious home. Stunning views. Saf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Annelie E
Saam met vriende
5.0
Great accommodation but a few hassles attached. Location was good. Loved the view. The fireplace was a bit of a hassle. No more than 3 ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Suzette E
Gesin met tieners
5.0
Heerlike ontspanne naweek in 'n lieflike huis. Lieflike huis met oorgenoeg spasie vir 'n gesin van 6. Dankie vir jou gasvryheid en vriendelikheid, sal...
Sien meer
Aug 2024
Ingrid E
Saam met vriende
5.0
A lovely stay, we had a great time. Nita our host was wonderful, and the accommodation was perfect for our needs. Will come again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Bonita S
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend, pragtige uitsig. Die verblyf was uitstekend, ons sal weer enige tyd terugkeer.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 214

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Orpheusstraat 31, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Charis to Theo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 205
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 205
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orpheusstraat 31, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb5013c2154f5801b26ce0ae8876c648508af64c6f7a16bd0222359cbb2271de34116ba47e5fda30e6007adfdd6834e34bb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 205 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 31 Orpheus Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.042268938142 18.040336849738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang