Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charis to Theo

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orpheusstraat 31, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 080 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Charis to Theo is 'n goed toegeruste drieverdiepinghuis in die privaat woonbuurt Paradise Beach, geleë in Langebaan net 100 km vanaf Kaapstad aan die Weskus, van die R27 af. Die huis het die mees asemrowende see-uitsigte van Langebaan-strandmeer en Saldanhabaai en is net 5 minute se stap van die Karibiese strande af.

Die huis bestaan uit 3 gerieflik gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer met en suite-badkamer is toegerus met 'n dubbelbed en 'n TV, die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas met vrieskas, mikrogolfoond en ketel. Dit word verbind met die oopplan-sitkamer en -eetarea. Die sitkamer het 'n groot platskerm-TV met DStv-toegang en skuifdeure wat uitloop op 'n groot oopplan-balkon met pragtige see-uitsigte, 'n braai-area en 'n tafel om buite te eet.

Watersport-entoesiaste kan windbranderplankry, vlieërbranderry, seiljagvaart, hengel en nog baie meer in die warm turkoois water geniet. Langebaan geniet 'n matige klimaat met koel lug en lang sonlig dae. In die winter is dit nie te koud nie en die lang somersdae is nooit ondraaglik warm nie. Die Weskus Nasionale Park is 'n besoek werd om die verskeidenheid flora en fauna wat hierdie unieke ekosisteem bied te sien en die ekologiese geskiedenis van Langebaan kan by die Weskus Fossielpark besigtig word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Annelie E
Saam met vriende
5.0
Great accommodation but a few hassles attached. Location was good. Loved the view. The fireplace was a bit of a hassle. No more than 3 ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Suzette E
Gesin met tieners
5.0
Heerlike ontspanne naweek in 'n lieflike huis. Lieflike huis met oorgenoeg spasie vir 'n gesin van 6. Dankie vir jou gasvryheid en vriendelikheid, sal...
Sien meer
Aug 2024
Ingrid E
Saam met vriende
5.0
A lovely stay, we had a great time. Nita our host was wonderful, and the accommodation was perfect for our needs. Will come again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Bonita S
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend, pragtige uitsig. Die verblyf was uitstekend, ons sal weer enige tyd terugkeer.
Jan 2024
Jaco W
Saam met vriende
5.0
Puik! Lekker huis met alles wat werk. Lekker gesellige gesinshuis met alles. Puik diens.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 204

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Orpheusstraat 31, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Charis to Theo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 080
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orpheusstraat 31, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb5013c2154f5801b26ce0ae8876c648508af64c6f7a16bd0222359cbb2271de34116ba47e5fda30e6007adfdd6834e34bb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 31 Orpheus Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.042268938142 18.040336849738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang