Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chrislin African Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Chrislin African Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jani-mari F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani-mari F

Beslis die moeite werd.

Beslis. Alles was netjies en die mense was baie vriendelik. Die kos was heerlik.

Karin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin B

Angenehm.

Sehr bemühtes Personal. Gutes hbd reuchhsltigrs Frühstück. Pool Bereich sehr entspannend.

Gerrit E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E

Die verblyf was baie aangenaam, die fasiliteit is baie gerieflik, goed instand gehou en die diens baie goed.

Ons het net een nag hier deur gebring, maar wens ons kon langer bly. Hierdie is regtig 'n wêreld-klas fasiliteit en baie geskik vir 'n gesinsvakansie. Dit is baie naby die Addo Olifantpark wat dagbesoek maklik maak. Ons sal regtig probeer om vir langer weer hier 'n draai te maak.

Jana S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana S

'n Heerlike, rustige wegbreek!

Die personeel was almal vriendelik en ons het heerlik geëet by die restaurant. Die swembad se atmosfeer is ook baie lekker vir die warmer dae en ons het heerlik ontspan daar. Die kamer is ruim en netjies. Die tuine is goed versorg en skep 'n pragtige uitsig vanuit die kamers. Dis 'n lekker afstand van die Addo Olifantpark. Ons het die Crisscross Adventures baie geniet en dit was 'n bonus dat hulle jou by die Lodge kom optel het. Daar is slegs 'n gemeenskaplike braai; ons sou nogals 'n klein braai by ons eenheid wou gehad het om aande daar te kon braai.

Chrislin African Lodge se terugvoer

Hi Jana, thank you so much for your kind review. We are so glad you enjoyed your stay with us and Crisscross Adventures. Hope to welcome you again soon.

Chrislin African Lodge
Magdel B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel B

We had an amazing time!

A wonderful place, with friendly owners and staff. They really went out of their way to accommodate us with our requests. The breakfast was absolutely delicious!

Chrislin African Lodge se terugvoer

Thank you so much Magdel
We so enjoyed having you and your family here with us and hope to welcome you again soon!
Always a pleasure to host such a kind and friendly family.

Chrislin African Lodge
Roger H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger H

Perfect service, food and stay.

Very close to Addo, a comfortable place to go back to.

Chrislin African Lodge se terugvoer

Wow, thank you so much for your kind review. We enjoyed having you here with us.

Chrislin African Lodge
Danelle B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle B

Baie lekker gebly en heerlik geëet!

Baie oulike plek. Baie goeie kliëntediens. Hulle doen moeite om dit vir kleiner kinders ook lekker te maak. Oulike speelplek buite en binne die restaurant. Sjef het baie lekker kos voorberei!

Chrislin African Lodge se terugvoer

Thank you very much for your review, Danelle. We hope to see you again soon!

Chrislin African Lodge
Derek M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek M

'n Aangename veblyfplek vir familie en vriende.

Ons het op pad na Addo Park hier oornag. Die vriendelike verwelkoming van gashere (en hond) het ons onmiddellik tuis laat voel. Die akkommodasie was goed ingerig en het op die groot grasperk uitgekyk. Ons het ook vir aandete bespreek, en het 'n heerlike maaltyd vir 'n baie, baie redelike prys geniet. Ontbyt was ook uit die boonste rakke. Ons beveel dit sonder twyfel aan en sal in die toekoms terugkeer.

Chrislin African Lodge se terugvoer

Thank you so much for your generous review, Derek. We appreciate every single compliment!

Chrislin African Lodge
Theo H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo H

Zeer gastvrij, mooie plaats en heerlijk eten.

Om op adem te komen de perfecte plaats.

Chrislin African Lodge se terugvoer

Thank you for your review, Theo.

Chrislin African Lodge
Celeste M - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste M

Baie mooi, rustig en vriendelik.

Goeie diens; baie lekker ontbyt!

Chrislin African Lodge se terugvoer

Thank you very much for your generous review, Celeste.

Chrislin African Lodge
Nina D - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina D

Uitstekende verblyf en waarde vir geld.

Ons reis gereeld binnelands en buitelands en het hierdie verblyf baie geniet! Die enigste probleem wat ons by Chrislin ondervind het, was dat die bankmasjien vir kaarttransaksies nie wou werk nie. Dit was geensins deur Chrislin veroorsaak nie en hulle was selfs bereid dat ons 'n EFT transaksie later doen. Miskien moet die bank gevra word om te verseker dat hierdie dienste in werkende toestand is, veral vir buitelandse toeriste.

Chrislin African Lodge se terugvoer

Thank you so much for your most generous review, Nina. We appreciate the compliments you are sharing with others.

Chrislin African Lodge
Heike B - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heike B

We had 2 really wonderful days at Chrislin/Addo and thoroughly enjoyed the experience.

Very dedicated staff with extremely professional service. Loved the mud huts, but all didn't like the fact that there is no door for the bathroom - some places should be private. We didn't take advantage of the offer to have dinner there as we found the prices too high - R220 per person for a braai is a bit steep. Loved the pool and the lapas and we were also always accompanied by Jack (who is one the greatest dogs I have ever met!). Thank you, especially to Bernadine who was very sweet and helpful. Would definitely come back!

Chrislin African Lodge se terugvoer

Thank you for your review, Heike. We appreciate your feedback.

Chrislin African Lodge
Polly V - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Polly V

Great staff, wonderful accommodation and amazing food.

Even though we only spent one night at Chrislin African Lodge, the staff made us feel so welcome! They catered for a special diet and the food was tremendous. We will definitely be returning and have already recommended it to friends!

Chrislin African Lodge se terugvoer

Thank you very much for your review, Polly.

Chrislin African Lodge
Hermien M - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hermien M

Hoewel dit vir oorsese toeriste bekostigbaar is, het ons meer waarde vir ons geld verwag.

Die personeel en diens was puik!

Chrislin African Lodge se terugvoer

We appreciate you taking the time to review us, Hermien. Thank you very much.

Chrislin African Lodge
Vanaf
Vanaf R1 804
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 804
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermiston-plaas, Langs Valentine-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNmQ3YTk0LThkZWEtNDZlMi04ODE0LWQwNWYyMWM2MzdiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 804 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Hermiston Farm Off Valentine Road 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.53763 25.672629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang