Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chrislin African Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jani-mari F
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Beslis die moeite werd. Beslis. Alles was netjies en die mense was baie vriendelik. Die kos was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf
4.2
Mrt 2024

Angenehm. Sehr bemühtes Personal. Gutes hbd reuchhsltigrs Frühstück. Pool Bereich sehr entspannend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gerrit E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Die verblyf was baie aangenaam, die fasiliteit is baie gerieflik, goed instand gehou en die diens baie goed. Ons het net een nag hier deur gebring, maar wens ons kon langer bly. Hierdie is regtig 'n wêreld-klas fasiliteit en baie geskik vir 'n gesinsvakansie. Dit is baie naby die Addo Olifantpark wat dagbesoek maklik maak. Ons sal regtig probeer om vir langer weer hier 'n draai te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

'n Heerlike, rustige wegbreek! Die personeel was almal vriendelik en ons het heerlik geëet by die restaurant. Die swembad se atmosfeer is ook baie lekker vir die warmer dae en ons het heerlik ontspan daar. Die kamer is ruim en netjies. Die tuine is goed versorg en skep 'n pragtige uitsig vanuit die kamers. Dis 'n lekker afstand van die Addo Olifantpark. Ons het die Crisscross Adventures baie geniet en dit was 'n bonus dat hulle jou by die Lodge kom optel het. Daar is slegs 'n gemeenskaplike braai; ons sou nogals 'n klein braai by ons eenheid wou gehad het om aande daar te kon braai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Margaret
Chrislin African Lodge
Hi Jana, thank you so much for your kind review. We are so glad you enjoyed your stay with us and Crisscross Adventures. Hope to welcome you again soon.

Magdel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2019

We had an amazing time! A wonderful place, with friendly owners and staff. They really went out of their way to accommodate us with our requests. The breakfast was absolutely delicious!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Chrislin African Lodge
Thank you so much Magdel We so enjoyed having you and your family here with us and hope to welcome you again soon! Always a pleasure to host such a kind and friendly family.

Roger H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2019

Perfect service, food and stay. Very close to Addo, a comfortable place to go back to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Chrislin African Lodge
Wow, thank you so much for your kind review. We enjoyed having you here with us.

Danelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2019

Baie lekker gebly en heerlik geëet! Baie oulike plek. Baie goeie kliëntediens. Hulle doen moeite om dit vir kleiner kinders ook lekker te maak. Oulike speelplek buite en binne die restaurant. Sjef het baie lekker kos voorberei!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Chrislin African Lodge
Thank you very much for your review, Danelle. We hope to see you again soon!

Derek M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2016

'n Aangename veblyfplek vir familie en vriende. Ons het op pad na Addo Park hier oornag. Die vriendelike verwelkoming van gashere (en hond) het ons onmiddellik tuis laat voel. Die akkommodasie was goed ingerig en het op die groot grasperk uitgekyk. Ons het ook vir aandete bespreek, en het 'n heerlike maaltyd vir 'n baie, baie redelike prys geniet. Ontbyt was ook uit die boonste rakke. Ons beveel dit sonder twyfel aan en sal in die toekoms terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Chrislin African Lodge
Thank you so much for your generous review, Derek. We appreciate every single compliment!

Theo H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2016

Zeer gastvrij, mooie plaats en heerlijk eten. Om op adem te komen de perfecte plaats.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Chrislin African Lodge
Thank you for your review, Theo.

Celeste M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2014

Baie mooi, rustig en vriendelik. Goeie diens; baie lekker ontbyt!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Margaret
Chrislin African Lodge
Thank you very much for your generous review, Celeste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 804
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 804
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermiston-plaas, Langs Valentine-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNmQ3YTk0LThkZWEtNDZlMi04ODE0LWQwNWYyMWM2MzdiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 804 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Hermiston Farm Off Valentine Road 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.53763 25.672629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang