Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chrismar House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 662

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Chrismar House
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Reggie N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reggie N

Quiet and peaceful.

Too good. Really enjoyed the stay.

Chrismar House se terugvoer

Good day Reggie,
I am glad you guys enjoyed your stay with us. Hope to see you soon again. Regards, Rane

Chrismar House
Mariani G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariani G

Waarde vir geld en baie netjies.

Huis is groot genoeg om 7 mense te huisves. Minder as 1 km van Shelly Beach Mall af. Baie netjies met groot erf vir die dierekinders. Enigste aanmerking is dat die voorste heining wat bure se erf skei, verhoog moet word. Andersins puik en sal definitief weer daar bly.

Chrismar House se terugvoer

Goeiemore

Dankie vir die mooi review. Ek sal die muur probleem so oordra aan die eienaar. Hoop om u gou weer te sien , Groet Rane.

Chrismar House
Jacobus V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V

Onveilig.

Baie onveilig. Baie werklose mense wat die huis dophou.

Ingrid M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M

It was an awesome stay, everything nearby.

See stars.

Tilla B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla B

Lekker gesinsvakansie saam ouma en oupa.

So veilig, lekker plekkie vir klein kindertjies. Loop afstand van alles af.

Marinda M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda M

Rustig. Baie lekker om see heeldag te hoor.

Baie groot huis, loopafstand van winkels.

Nicky V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky V

Very comfortable house with ample room.

Love the closeness to the beach and breakers for early morning walks and close proximity to all mayor chain stores.

Chrismar House se terugvoer

Dear Nicky, thank you very much for you lovely review. I would like to thank you and your family for being the wonderful guests that you were and I do look forward to seeing you in the near future. To you and your family, I would like to wish you a very Happy New Year and may 2023 be everything that you need and more. Kind regards, Joan (Chrismar House)

Chrismar House
Johan P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Geen probleme en lekker privaat.

Huis toegerus en baie veilig. Loopafstand na verkoopsentrums.

Mirna N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mirna N

Heerlik om die see elke aand te hoor.

Dit is 'n netjiese groot huis wat reg op die strand is. Daar is egter 'n parkeerarea baie naby die huis en daar was elke aand van die week mense wat partytjie hou op die strand reg waar ons op die strand uitloop. Ons het dus elke oggend met 'n swart sak geloop om al die gemors skoon te maak. Die hele strandarea was gereeld vol gemors insluitend glasstukke. Dit is regtig jammer, want andersins sou dit die ideale vakansieplek gewees het. Dit is ook stapafstand na die swemstrand toe. Dit sou ook gaaf gewees het as ons vooraf gewaarsku is om badhanddoeke en skoonmaakmiddels saam te vat. Ons het tog die vakansie baie geniet.

Casper K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K

Daar is net een woord nodig: Fantasties!

Die ligging is wonderlik, reg by die strand net 'n paar meter om te loop. Die kliëntediens is uitstekend. 'n Mikrogolfoond is binne 'n uur vervang met 'n splinternuwe een. Daar is alles wat jy vir 'n vakansie nodig het. Winkelsentrums is alles binne loopafstand.

Chrismar House se terugvoer

Dear Magriet,

We are truly happy that you enjoyed your stay at Chrismar House. It was only our pleasure to have assisted you as our guest. And we look forward to seeing you soon.

Regards
Joan (Host)

Chrismar House
Kate R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate R

Perfect!

Absolutely loved our stay, plenty of space for the kids to run around, so close to the beach and just all round great.

Gesie V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesie V

Heerlik gekuier dankie, huis is perfek geleë. Sal weer gebruik.

Die feit dat jy paar treë loop dan is jy op strand is heerlik, jy hoor dag en nag die see. Die huis is goed ingerig en gerieflik. Naby groot winkelsentrum, ook loopafstand. Dankie.

Elisia N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisia N

Gerieflik en baie naby strand en winkel. Rustige omgewing.

Dit is 'n baie rustige gebied en loop afstand na alles.

Anthony N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony N

Peaceful and perfect.

Friendly neighbours, peaceful environment, lovely beaches.

Talitha O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha O

Nice house, great location.

Lekker groot erf vir kinders om in rond te hardloop. Huis is ruim en niemand is onder mekaar se voete nie.

John D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John D

Ruim huis vir 'n lekker vakansie.

Groot, ruim huis vir 'n lekker vakansie.

Neville G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville G

Had the best time off our lives - well worth the money.

Can't wait to go again. Well worth your money and time.

Jeanette N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette N

Die verblyf en diens was uitstekend.

Alles was uitstekend. Die diens en ligging. Ek sal beslis Chrismar House aanbeveel.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R735
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R735
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Chrismar House, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv4uqFAldHRtUpqL5lYmFqMkujEEmRF3kkeDYUKXs8WmvFuar53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R735 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Chrismar House Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.813639 30.409758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang