Chrismar House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 670
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Reggie N - Mei 2024
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
Chrismar House se terugvoer
Good day Reggie,
I am glad you guys enjoyed your stay with us. Hope to see you soon again. Regards, Rane
Mariani G - Jun 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie netjies.
Chrismar House se terugvoer
Goeiemore
Dankie vir die mooi review. Ek sal die muur probleem so oordra aan die eienaar. Hoop om u gou weer te sien , Groet Rane.
Jacobus V - Feb 2023
Algehele gradering
Onveilig.
Ingrid M - Aug 2022
Algehele gradering
It was an awesome stay, everything nearby.
Tilla B - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker gesinsvakansie saam ouma en oupa.
Marinda M - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig. Baie lekker om see heeldag te hoor.
Nicky V - Des 2022
Algehele gradering
Very comfortable house with ample room.
Chrismar House se terugvoer
Dear Nicky, thank you very much for you lovely review. I would like to thank you and your family for being the wonderful guests that you were and I do look forward to seeing you in the near future. To you and your family, I would like to wish you a very Happy New Year and may 2023 be everything that you need and more. Kind regards, Joan (Chrismar House)
Johan P - Apr 2022
Algehele gradering
Geen probleme en lekker privaat.
Mirna N - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik om die see elke aand te hoor.
Lees meerCasper K - Jun 2021
Algehele gradering
Daar is net een woord nodig: Fantasties!
Chrismar House se terugvoer
Dear Magriet,
We are truly happy that you enjoyed your stay at Chrismar House. It was only our pleasure to have assisted you as our guest. And we look forward to seeing you soon.
Regards
Joan (Host)
Kate R - Mei 2021
Algehele gradering
Perfect!
Gesie V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier dankie, huis is perfek geleë. Sal weer gebruik.
Elisia N - Feb 2021
Algehele gradering
Gerieflik en baie naby strand en winkel. Rustige omgewing.
Anthony N - Nov 2020
Algehele gradering
Peaceful and perfect.
Talitha O - Aug 2020
Algehele gradering
Nice house, great location.
John D - Des 2020
Algehele gradering
Ruim huis vir 'n lekker vakansie.
Neville G - Mei 2019
Algehele gradering
Had the best time off our lives - well worth the money.
Jeanette N - Aug 2018
Algehele gradering
Die verblyf en diens was uitstekend.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Chrismar House, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang