Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chrismar House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Reggie N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Quiet and peaceful. Too good. Really enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Chrismar House
Good day Reggie, I am glad you guys enjoyed your stay with us. Hope to see you soon again. Regards, Rane

Mariani G
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Waarde vir geld en baie netjies. Huis is groot genoeg om 7 mense te huisves. Minder as 1 km van Shelly Beach Mall af. Baie netjies met groot erf vir die dierekinders. Enigste aanmerking is dat die voorste heining wat bure se erf skei, verhoog moet word. Andersins puik en sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Chrismar House
Goeiemore Dankie vir die mooi review. Ek sal die muur probleem so oordra aan die eienaar. Hoop om u gou weer te sien , Groet Rane.

Jacobus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Feb 2023

Onveilig. Baie onveilig. Baie werklose mense wat die huis dophou.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

It was an awesome stay, everything nearby. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilla B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2022

Lekker gesinsvakansie saam ouma en oupa. So veilig, lekker plekkie vir klein kindertjies. Loop afstand van alles af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2022

Rustig. Baie lekker om see heeldag te hoor. Baie groot huis, loopafstand van winkels.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2022

Very comfortable house with ample room. Love the closeness to the beach and breakers for early morning walks and close proximity to all mayor chain stores.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rané
Chrismar House
Dear Nicky, thank you very much for you lovely review. I would like to thank you and your family for being the wonderful guests that you were and I do look forward to seeing you in the near future. To you and your family, I would like to wish you a very Happy New Year and may 2023 be everything that you need and more. Kind regards, Joan (Chrismar House)

Johan P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2022

Geen probleme en lekker privaat. Huis toegerus en baie veilig. Loopafstand na verkoopsentrums.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mirna N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jul 2022

Heerlik om die see elke aand te hoor. Dit is 'n netjiese groot huis wat reg op die strand is. Daar is egter 'n parkeerarea baie naby die huis en daar was elke aand van die week mense wat partytjie hou op die strand reg waar ons op die strand uitloop. Ons het dus elke oggend met 'n swart sak geloop om al die gemors skoon te maak. Die hele strandarea was gereeld vol gemors insluitend glasstukke. Dit is regtig jammer, want andersins sou dit die ideale vakansieplek gewees het. Dit is ook stapafstand na die swemstrand toe. Dit sou ook gaaf gewees het as ons vooraf gewaarsku is om badhanddoeke en skoonmaakmiddels saam te vat. Ons het tog die vakansie baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Casper K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Daar is net een woord nodig: Fantasties! Die ligging is wonderlik, reg by die strand net 'n paar meter om te loop. Die kliëntediens is uitstekend. 'n Mikrogolfoond is binne 'n uur vervang met 'n splinternuwe een. Daar is alles wat jy vir 'n vakansie nodig het. Winkelsentrums is alles binne loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Chrismar House
Dear Magriet, We are truly happy that you enjoyed your stay at Chrismar House. It was only our pleasure to have assisted you as our guest. And we look forward to seeing you soon. Regards Joan (Host)

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 662

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R735
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R735
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Chrismar House, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv4uqFAldHRtUpqL5lYmFqMkujEEmRF3kkeDYUKXs8WmvFuar53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R735 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Chrismar House Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.813639 30.409758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang