Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chrissiesmeer Country Cabins

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campbellstraat 61, Chrissiesmeer, 2232, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Chrissiesmeer Country Cabins bied gerieflike oornagverblyf in Chrissiesmeer, 'n geskiedkundige dorpie in die vleilandgebied van Mpumalanga.

Verblyf word gebied in 'n keuse tussen 5 vrystaande houthutte. Die 2 groter hutte beskik albei oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag. Die 3 kleiner hutte is almal oopplan en akkommodeer 2 gaste elk. Elke hut het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kleiner hutte is toegerus met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit. Die groter hutte het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf.

Gaste het toegang tot gedeelde braaigeriewe en word voorsien van veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Die eiendom het sonkrag tydens kragonderbrekings.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Christine V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik, met vriendelike diens. Ria is 'n uitstaande gasvrou met 'n passie vir haar plekkie. Die huisies is so gerieflik. Goed beplande uitleg ...
Sien meer
Okt 2024
Martie S
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens en skoon en netjies kamer is 'n voorreg. Uitstekende diens. Ons het lekker gebly.
Okt 2024
Alphia B
5.0
Baie geniet. Baie lekker. Netjies en skoon. Lekker beddens.
Okt 2024
Armand L
Saam met lewensmaat
5.0
Great host and safe. Very good accommodation for a wedding in the area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Teresa V
5.0
Baie gerieflike verblyf. Verblyf was heerlik, huisie was silwer skoon en gemaklik. Ria het gereeld gevra of alles reg was en het my baie tuis laat voe...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Campbellstraat 61, Chrissiesmeer, 2232, Mpumalanga
  • Gaste dink Chrissiesmeer Country Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Chrissiesmeer Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campbellstraat 61, Chrissiesmeer, 2232, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcec16c4447094179180590cd85894aa8e8422c3979d420da097653c292bbce1080715e7e1b733fd9ec1505d7432605f0722?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 61 Campbell Street Chrissiesmeer 2232 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.280195757624 30.212430715269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang