Christa's Place 899
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 25
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Rudi V - Aug 2024
Algehele gradering
Jou huis weg van jou huis!
Christa's Place 899 se terugvoer
Goeie middag, Rudi. Baie dankie vir julle resensie, waardeer opreg.
Dit was 'n voorreg om jul te huisves, en ons hoop om jul spoedig weer te sien.
Vriendelike groete.
Henry O - Aug 2024
Algehele gradering
Netjies.
Ruby W - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Tertia H - Jun 2024
Algehele gradering
Mediese besoek.
Lidi C - Jan 2024
Algehele gradering
I would recommend to anyone. Our stay was short, but very sweet.
Christa's Place 899 se terugvoer
Thank you for your review. Much appreciated.
It was an absolute pleasure to host you and we truly hope to see you again.
Please take care.
Nicole B - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Christa's Place 899 se terugvoer
Goeie middag, Baie dankie vir u resensie. Dit was n voorreg om u te akkomodeer. Waardeer opreg. Ons hoop om u spoedig weer te sien.
Johanna S - Jul 2023
Algehele gradering
Alles was netjies en ekstra spesiale moeite.
Christa's Place 899 se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, waardeer opreg. Dit was n plesier om jul te huisves en ons hoop om jul weer te sien!
Groete
Christa
Marlené V - Jun 2023
Algehele gradering
Warm, skoon en vreedsaam.
Christa's Place 899 se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, dankie dat u by Christa's Place oorgebly het en ons hoop om u weer te sien.
Lekker naweek
Nicole B - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Christa's Place 899 se terugvoer
Baie dankie vir u resensie, waardeer opreg. Ons hoop om jou weer te sien. Lekker naweek
Arjan D - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en lekker gebly.
Jade K - Apr 2023
Algehele gradering
Amazing, friendly and helpfull.
Christa's Place 899 se terugvoer
Thank you Jade, you were amazing guests and we hope to see you soon. Please enjoy the week and be safe.
Helouise V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies.
Christa's Place 899 se terugvoer
Goeie middag, Baie dankie vir u terugvoer. Ons is jammer dit was nie tevrede nie, ons het aangebied om gou n slot te vervang wat u van die hand gewys het.
Ons het egter na u vertrek het die slot vervang en soos verduidelik sluit die veiligheidshek en omrede dit die eerste vloer is het ons nie besef u sou onveilig gevoel het nie.
Die verkeer is ongelukkig deel van Pretoria se pakket. Ons is jammer dit was vir u ongerieflik.
Vertrou u het n wonderlike week. Vriendelike groete
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Braam Pretorius-straat 899, Montana Park, Pretoria, 0185, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang