Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Christa's Place 899

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Rudi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Jou huis weg van jou huis! 'n Luukse maar bekostigbare gastehuis baie naby aan winkelsentrums en hospitale met 'n vriendelike gasvrou wat jou op die hande dra. Regtig een van die beste gastehuise waarin ek al gebly het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 899
Goeie middag, Rudi. Baie dankie vir julle resensie, waardeer opreg. Dit was 'n voorreg om jul te huisves, en ons hoop om jul spoedig weer te sien. Vriendelike groete.

Henry O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies. Skoon, netjies, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruby W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gewees. Sal beslis weer daar oornag. Baie netjiese en skoon plek en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Mediese besoek. Hoogs aanbeveel! Puik gastehuis en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidi C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

I would recommend to anyone. Our stay was short, but very sweet. Beautiful and safe home. Clean, neat and very comfortable. Slept like a dream! It is very close to the accommodation for breakfast after checkout!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 899
Thank you for your review. Much appreciated. It was an absolute pleasure to host you and we truly hope to see you again. Please take care.

Nicole B
1 nag
5.0
Nov 2023

Fantasties. Dit was 'n verskriklike lekker, netjiese en rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 899
Goeie middag, Baie dankie vir u resensie. Dit was n voorreg om u te akkomodeer. Waardeer opreg. Ons hoop om u spoedig weer te sien.

Johanna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Alles was netjies en ekstra spesiale moeite. Die plek was netjies en skoon en spesiale goedjies soos koekies en lekkers op die bed. Baie sentraal in Montana en sal definitief weer die plekkie gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 899
Baie dankie vir jou resensie, waardeer opreg. Dit was n plesier om jul te huisves en ons hoop om jul weer te sien! Groete Christa

Marlené V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Warm, skoon en vreedsaam. Baie gerieflik met goeie diens en lekker geriewe soos WiFi en Netflix!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 899
Baie dankie vir u resensie, dankie dat u by Christa's Place oorgebly het en ons hoop om u weer te sien. Lekker naweek

Nicole B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Fantastiese plek. Ek sal weer hier boek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 899
Baie dankie vir u resensie, waardeer opreg. Ons hoop om jou weer te sien. Lekker naweek

Arjan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Baie gerieflik en lekker gebly. Als wat nodig is, genoeg spasie. Veilige parkering. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Braam Pretorius-straat 899, Montana Park, Pretoria, 0185, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf7407b447678434d6e1cb62f469e5d349dcbdf7b62f2d7356ad28182755bc7acc10b3b1b66ea9e0eb99bce54421883952f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 899 Braam Pretorius Street Montana park 0185 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.68551865166 28.26334229554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang