Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Christa's Place 899

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Dean G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sielerus. Baie gemaklik en gerieflik, gasvrou baie vriendelik en behulpsaam, alles wat 'n reisiger of langbly gas nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chaunette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Highly recommended. It was a pleasure to check in. Very clean and friendly. Extremely helpful hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cdp Auctioneering S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal weer bespreek. Netjies en gasvrou baie vriendelik. Veilige parkeerplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 899
Goeie more. Baie dankie vir u resensie. Waardeer opreg en ons hoop om u weer te sien. Groete

Jade K
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Friendly and welcoming stay. What great service. From a friendly greeting on arrival, lovable and warm farewells at the end. The venue is clean and an amazing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maricka H
1 nag
5.0
Des 2024

Ruim, rustig, en veilig. Ideale ligging vanaf N1. Lieflike ruime kamer en badkamer, puik en smaaklik toegerus. Die parkeerplek is veilig, en die afdak gee berusting teen Hoëveld somer-haelstorms. Perfekte oornagplek reg by die N1-afrit, naby winkelsentrums en vulstasies, tog baie stil. Christa was 'n wonderlike gasvrou en baie behulpsaam. Sal beslis weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 899
Goeie middag Maricka. Baie dankie vir jou resensie. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons hoop om julle gou weer te sien. Mag julle 'n wonderlike 2025 ingaan.

Lu D
1 nag
5.0
Nov 2024

Rustig, privaat, goeie kwaliteit. Christa's Place het ons verwys/oorgeplaas na 'n ander goeie kwaliteit gastehuis nadat hulle skade die aand voor ons koms opgedoen het. Ons was baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamari W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Would visit again. Friendly service and a very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Jou huis weg van jou huis! 'n Luukse maar bekostigbare gastehuis baie naby aan winkelsentrums en hospitale met 'n vriendelike gasvrou wat jou op die hande dra. Regtig een van die beste gastehuise waarin ek al gebly het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christa's Place 899
Goeie middag, Rudi. Baie dankie vir julle resensie, waardeer opreg. Dit was 'n voorreg om jul te huisves, en ons hoop om jul spoedig weer te sien. Vriendelike groete.

Henry O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies. Skoon, netjies, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruby W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gewees. Sal beslis weer daar oornag. Baie netjiese en skoon plek en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 779
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 779
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Braam Pretorius-straat 899, Montana Park, Pretoria, 0185, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf7407b447678434d6e1cb62f469e5d349dcbdf7b62f2d7356ad28182755bc7acc10b3b1b66ea9e0eb99bce54421883952f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R779 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 899 Braam Pretorius Street Montana park 0185 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.68551865166 28.26334229554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang