Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Christiana Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Laura F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Excellent. Stay here if you can. An excellent place to stay - friendly, helpful service, very comfortable rooms, delicious breakfast with a great view of the bay and Robberg Nature Reserve, short walk to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Convenient and comfortable. Delicious breakfast and they went out of their way to contact us to get the belongings we left behind back to us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marliese B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Average. Overrated for what we expected in terms of views. Monday morning was very noisy due to a nearby building site. It would have been nice to have been pre-warned about that. No air conditioner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Christa
Christiana Lodge
Good afternoon Marliese, All the guests that stayed in the Brakkloof Self-Catering apartment since your departure had only the best compliments for the unit, so what a pity that it did not meet your expectations. The details of each of our rooms are clearly listed on our website and when we confirm reservations, we urge guests to check the information on the room they have booked, whether it has air-conditioning, views, etc.

Hugo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Baie netjies. Persoonlike diens en stylvolle uitleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christa
Christiana Lodge
Dankie, Hugo. Ons waardeer jou terugvoer. Christa

Kallie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Bevredigend. Christiana Lodge personeel was baie gasvry en hulpvaardig. Eenheid waarin ons gebly het was lekker ruim en baie gerieflik, diens ook baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Christiana Lodge
Baie dankie Kallie.

Helgaard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2015

Verblyf is luuks en personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Lekker luukse akkommodasie, vriendelike en hulpvaardige personeel. Baie goeie en lekker verblyf in rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2013

Uitstekend en luuks. Sal beslis aanbeveel. Dit is uitstekend. Lieflike plek. Pragtig en skoon met 'n vyfster ontbyt. Christa is 'n lieflike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aquarius-singel, Solar Beach, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAM3sLWrgiEVsXAIi7kAQZRCt8nlWhvU9TZusngHq6syemCNiqmz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Aquarius Close Solar Beach 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.08794 23.3687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang