Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Christies Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Gerald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 12 resensies vir Christies Gastehuis
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Annie P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie P

Rustige atmosfeer.

Gerald is baie aangenaam en vriendelik. Hy het ons dadelik welkom laat voel. Hy het die heerlikste aandete voorberei. Die plek is baie rustig en netjies.

Alida V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Baie vriendelik en behulpsaam.

Vriendelik ontvang en baie behulpsaam.

Liza S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Liza S

Lekker uit die dorp op 'n plaas, baie stil.

Baie lekker oornag en geslaap.

Annette L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Annette L

Ons was na Coligny vir 'n skoolreünie.

Met ons aankoms in Coligny het ons 'n paar keer probeer om Christies Gastehuis te bel en te bevestig hoe laat ons sal inboek. Die foon is nie beantwoord nie. Toe ons later die middag daar aankom was die eienaar verbaas om ons te sien. Ek het genoem dat ons 'n bespreking het en sy reaksie was :"genuine?" Ons moes verneem dat ons kamer aan iemand anders gegee is, maar gelukkig is daar nog 'n kamer beskikbaar in die huis, wat ons toe aangebied is. Die akkommodasie was onnet, ongerieflik en die badkamer was nie skoon nie.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Eric A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eric A

The room was okay - comfortable enough. The bathroom/shower facilities were not part of the roomm and was below par.

If I were to recommend this place to anyone, the bathroom/shower facilities would need to be upgraded. The bar facility was fine, and our host was friendly.

Dina K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina K

Baie gesellig.

Ons het ons kuier by Christies terdeë geniet. As jy lief is vir die plaaslewe is hierdie jou plek. Die eienaar is baie gasvry en akkomoderend, dankie dit was heerlik. Baie dankie oom Gerald.

Anthony M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony M

Friendly, clean and safe.

It is close to two towns where I needed to be during my stay in Coligny.

Corne K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne K

Baie baie vriendelike diens en bereidwilligheid om te help.

Oom Gerald is baie behulpsaam. En voel soos my 2de huis.

Rina L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina L

DIt was 'n wonderlike belewenis.

Baie dankie vir die gasvryheid en heerlike kos. Dit was 'n onvergeetlike ervaring.

Mike B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B

Dit was heel aangenaam.

Dit was net verblyf vir werksdoeleindes maar ek sal vir seker as private reisiger daar gaan oorbly met my familie.

Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Syferpan, Coligny, 2725, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlOWVmNWNkLWE3OTgtNDRkMS1iOGVlLTI1MTc5YmJkOTVjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Syferpan Coligny 2725 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.279916634624 26.27220377326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang